Vreemde diefstal op Okahandja Die Namibiese polisie sê in sy weeklikse misdaadverslag dat drie vroue in die AGS Kerk op Okahandja, onderskeidelik 22, 42, 47 jaar oud, van hulle slimfone beroof is na twee gewapende mans die kerk bestorm het. Hulle nie die vrouens beseer nie en het gevlug. Daar is geen leidrade nie. Die...
Tag: diefstal
24 sake per dag van diefstal, vandalisme van kraginfrastruktuur
24 sake per dag van diefstal, vandalisme van kraginfrastruktuur Die DA sê Suid-Afrika ervaar ‘n krisis met die diefstal van elektrisiteits-infrastruktuur, wat lei tot verskerpte beurtkrag. Volgens die Departement van Openbare Ondernemings se skriftelike antwoord op die party se parlementêre vraag, is meer as 44 000 sake van diefstal en opsetlike beskadiging tussen 2018 en...
Vrou aangekla van N$365 000 diefstal by werkgewer
Vrou aangekla van N$365 000 diefstal by werkgewer ’n Werknemer van Onhokolo-mark by Endola by Oshakati, wat daarvan beskuldig word dat sy meer as 365 000 Namibiese dollar by haar werkgewer gesteel het, is borgtog van 5 000 dollar in die Oshakati-landdroshof toegestaan. Die 30-jarige Olivia Kashamba Kashamba het haar eerste hofverskyning voor landdros Siegfried...
Diefstal van polisiewapens in Kaap veroordeel
Diefstal van polisiewapens in Kaap veroordeel Die Wes-Kaapse LUR vir Polisie-oorsig en Gemeenskapsveiligheid, Reagen Allen, eis die 15 vuurwapens en agt nagemaakte wapens wat by die Mitchells Plain-polisiekantore gesteel is, moet onmiddellik teruggevind word. Die voorval, wat in November verlede jaar ontdek is, het ‘n polisiebeampte betrek, wat intussen gearresteer en afgedank is. Hy moet...
Gekompliseerde slenter versoorsaak diefstal van N$166 000
Gekompliseerde slenter versoorsaak diefstal van N$166 000 ‘n Vrou van Oshakati is die slagoffer van ‘n redelik gekompliseerde slenter en is van 166 000 Namibiese dollar beroof. Dit het begin met mense wat rigtingaanwysers gesoek het en haar toe gevra het om saam met hulle in ‘n taxi te klim om presies te wys hoe...
Twee vas vir N$2 miljoen Opuwa diefstal
Twee vas vir N$2 miljoen Opuwa diefstal Twee verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die diefstal van aanvanklik 200 miljoen Namibiese dollar by Bank Windhoek se tak in Opuwo op 13 Januarie. Die 34-jarige Untag Kamati en 19-jarige Fenni Megameno Ankoshi het reeds in die Opuwo landdroshof verskyn op aanklagte van bedrog en...
Vier vas vir diefstal van 15 bokke
Vier vas vir diefstal van 15 bokke Die Namibiese polisie sê vier Namibiërs sal Donderdag in die Tsumeb-landdroshof verskyn na hulle vermoedelik 15 bokke by ‘n plaas net buite die dorp gesteel het. Die mag beweer dat daar ‘n kraal op die plaas gemaak is en die bokke is daar geslag en na die Kuvukiland...
Tshwane wateronderbrekings is vandalisme, diefstal
Tshwane wateronderbrekings is vandalisme, diefstal Die Stad Tshwane sê hy ondervind reuse-uitdagings met watertoevoer in die omgewing van Soshanguve, met ‘n omvangryke onderbreking in Mabopane. Die burgemeesterskomiteelid vir nutsdienste, streekbestuur en koördinering, Themba Fosi, sê die probleem met watertoevoer spruit grootliks uit die ernstige skade wat aan pypleidings in die gebied aangerig is. Hy sê...
Polisieman en vier ander vas vir diefstal, bedrog
Polisieman en vier ander vas vir diefstal, bedrog Vyf mans, waaronder ‘n polisieman, sal vandag in die Mariental-landdroshof verskyn op verskeie klagte waaronder diefstal en bedrog. Volgens die Namibiese polisie het die mans, ‘n man op Keetmanshoop by sy huis besoek vir die koop van edelstene, wat die polisie nie die soort van bekend gemaak...
Diefstal, dwelmmisbruik tree na vore
Diefstal, dwelmmisbruik tree na vore Die bekende euwels in die Namibiese samelewing van betreding, diefstal en dwelmmisbruik het weer kop uitgesteek op die Copps 94.1-program. Dit is ontstellend dat mense nie noodwendig veilig is in hul huise nie, en selfs deur nabye familielede wat bedwelmd is in gevaar gestel en leed aangedoen kan word. Francois...