Tag: diefstal

Home diefstal
Kalkveld-boere verloor miljoene in diefstal
Post

Kalkveld-boere verloor miljoene in diefstal

Kalkveld-boere verloor miljoene in diefstal Die jaarlikse kongres van die Namibiese Landbou-unie wat in die hoofstad gehou is, het verskeie uiters belangrike landboukwessies bespreek, soos misdaad op plase. Wild- en veediefstal bly ‘n groot uitdaging in Namibië ondanks ontmoeting ná ontmoeting tussen die Namibiese polisie en boere. Tussen Mei 2021 en April 2023 is byna...

Ohangwena gaan gebuk onder diefstal van water-infrastruktuur – Kosmos 94.1
Post

Ohangwena gaan gebuk onder diefstal van water-infrastruktuur – Kosmos 94.1

Ohangwena gaan gebuk onder diefstal van water-infrastruktuur Ná die besoek van die adjunkminister van landbou, Anna Shiweda aan die streke van Oshikoto, Oshana, Omusati en Ohangwena, het die Ohangwena-streeksgoewerneur, Walde Ndevashiya, op die adjunkminister se besoek gereageer. Hy sê dat die streek gekonfronteer word met baie uitdagings, daarom was die minister se besoek baie belangrik....

Diefstal van waterpompe in Noorde ‘n kopseer – Kosmos 94.1
Post

Diefstal van waterpompe in Noorde ‘n kopseer – Kosmos 94.1

Diefstal van waterpompe in Noorde ‘n kopseer Inwoners en diere in die streke van Ohangwena, Kavango-Wes en -Oos is sonder water nadat 46 gemeenskaplike waterpompe uit die streke gesteel is. Drie waterpompe is onlangs in die omgewing van Okongo en Oshikunde in die Ohangwena-streek gesteel. Altesaam 43 waterpompe ter waarde van 1,9 miljoen Namibiese dollar...

DA vra vir beter sekuriteit na diefstal van 51 renosterhorings – Kosmos 94.1
Post

DA vra vir beter sekuriteit na diefstal van 51 renosterhorings – Kosmos 94.1

DA vra vir beter sekuriteit na diefstal van 51 renosterhorings Die DA in Suid-Afrika versoek die, Barbara Creecy, om ‘n omvattende plan voor te lê wat verbeterde veiligheidsmaatreëls uiteensit vir die beveiliging van renostervoorrade in die land. Dit volg nadat 51 renosterhorings onlangs gesteel is uit die hoofkluis van die Noordwes Parkeraad se hoofkantoor in...