Te min ambulanse om land te dien: gesondheid-ministerie Die Erongo-streek het nie genoeg ambulanse om op mediese noodgevalle te reageer nie. Hentiesbaaiers is woedend oor die gesondheid-ministerie se vervoerstelsel. Volgens ‘n inwoner is daar net een ambulans in die Erongo-streek wat pasiënte vanaf Hentiesbaai, Swakopmund, Walvisbaai en Arandis na hospitale vervoer. Die gesondheid-ministerie se uitvoerende...
Tag: dien
Produsente moet onthou om gesondheidsverklarings in te dien
Produsente moet onthou om gesondheidsverklarings in te dien Die Namibiese Landbou-unie sê boere moet onthou om gesondheidsverklarings in te dien. Die dieregesondheidsverklaring is ’n amptelike verklaring wat elke ses maande deur alle veeboere ingevul moet word. Die tydperke waarvoor verklarings voltooi word, is van Januarie tot Junie en Julie tot Desember van elke jaar. Dit...
DBV dien beswaar in teen Gqeberha-ontginning
DBV dien beswaar in teen Gqeberha-ontginning Die Nasionale Raad van DBV’s in Suid-Afrika sê hy het amptelik appèl aangeteken teen die voorgestelde 3D seismiese opname aan die suidoostelike kus van die land. Die multinasionale geowetenskap-tegnologiemaatskappy, CGG Services SAS, beplan om olie en gas in die kusgebied wat van Gqeberha tot Plettenbergbaai strek, te ontgin. Die...
Steenhuisen dien klag in teen Ramaphosa
Steenhuisen dien klag in teen Ramaphosa Die DA-leier, John Steenhuisen, het ‘n formele klagte by die Menseregtekommissie ingedien teen president Cyril Ramaphosa. Dit is weens die sentrale rol wat hy volgens die DA gespeel het om die land se huidige verwoestende werklikheid te bewerkstellig, met byna 5 miljoen van Suid-Afrika se kinders wat honger ly....
Menzies dien wéér ‘n hofaansoek teen NAC, Paragon in – Kosmos 94.1
Menzies dien wéér ‘n hofaansoek teen NAC, Paragon in Die hof-sage oor die vrag- en grondhanteringsdienste by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe duur voort. Menzies Aviation het vandag weer ‘n aansoek in die Windhoekse hoërhof teen onder meer die Namibiese Lughawensmaatskappy, Paragon Investment Holdings in vennootskap met Ethopian Airlines en die Namibiese Burgerlike Lugvaart-owerheid gebring....
Cyril vra dat Afrika op VN Veiligheidsraad moet dien – Kosmos 94.1
Cyril vra dat Afrika op VN Veiligheidsraad moet dien President Cyril Ramaphosa het oproepe herhaal dat bestaande internasionale bestuursmatige meganismes by die Rusland-Afrika-beraad in die Russiese stad St. Petersburg versterk moet word. Hy het ook beklemtoon dat die groter deelname van lande inklusiwiteit sal bevorder. Ramaphosa het die afgevaardigdes ook verseker dat Afrika Kontinentale Vryhandels-gebiede...