Bring dienste na Farm 37, vra burgemeester Farm 37 buite Walvisbaai, beter bekend onder inwoners as Green Valley, is amptelik tot ‘n nuwe township geproklameer, na aanleiding van Narraville, wat 61 jaar gelede gestig is. Die nuwe woonbuurt, sowat nege kilometer oos van Walvisbaai, kan potensieël sowat 30 000 inwoners huisves. Trevino Forbes, burgemeester van...
Tag: dienste
In Gauteng gaan jy lank wag vir basiese dienste: DA
In Gauteng gaan jy lank wag vir basiese dienste: DA Die DA in Gauteng sê inwoners wat basiese dienste soos water, elektrisiteit en behuising nodig het, sal lank hiervoor moet wag. Die provinsiale wetgewer het tans ʼn groot agterstand wat klagskrifte oor ʼn gebrek aan dienslewering betref. Dorianne Arendse van die DA sê altesaam 676...
Dienste, paaie in Rundu hou nie by: Swartbooi
Dienste, paaie in Rundu hou nie by: Swartbooi Die leier van die Landless People’s Movement, Bernadus Swartbooi, is in Rundu in die Kavango-Oos-streek, om te praat oor verskeie sake wat die dorp se inwoners raak. Die party se leierskap het verskeie bekommernisse geopper, hoofsaaklik verwant aan die dorp se infrastruktuur en kwessies oor toegang tot...
Sentraal-Karoo behou noodsaaklike dienste tydens kragonderbrekings
Sentraal-Karoo behou noodsaaklike dienste tydens kragonderbrekings Die plaaslike regering-departement van die Wes-Kaap is daadwerklik besig om noodsaaklike dienste te koördineer en te beplan in reaksie op langdurige elektrisiteitsonderbrekings in dele van die Sentraal-Karoo. Die LUR van die departement, Anton Bredell, sê die Provinsiale Rampbestuursentrum fokus veral op die verskaffing van noodsaaklike dienste, insluitende drinkwater en...
Korrektiewe dienste behaal sukses met herintegrasie-program
Korrektiewe dienste behaal sukses met herintegrasie-program Vir baie oud-oortreders is die oorgang uit die tronk terug na die samelewing vol struikelblokke soos werksdiskriminasie en maatskaplike stigma, terwyl die gebrek aan ‘n ondersteuningstelsel herintegrasie uitdagend kan maak. In 2023 het Namibië se korrektiewe fasiliteite egter ‘n rekord-hoë herintegrasie van gevangenes in die samelewing aangeteken. Negentig persent...
Erongo-goewerneur vra vir uitbreiding van dienste
Erongo-goewerneur vra vir uitbreiding van dienste Erongo-goewerneur Neville André doen ‘n beroep op die drie herverkose burgemeesters van die kusdorpe Swakopmund, Walvisbaai en Hentiesbaai om hul dienste aan inwoners uit te brei, in afwagting van hoë landelik-stedelike migrasie vanjaar. André sê landelik-stedelike migrasie plaas plaaslike owerhede onder druk en maak dit moeilik om te voldoen...
Visa-by-aankoms dienste brei uit – Kosmos 94.1
Visa-by-aankoms dienste brei uit Namibië se nuwe visa-by-aankoms diens in die noordelike streke is amptelik bekend gestel. Die diens is daarop gemik om beweging tussen Namibië en sy bure te vergemaklik, wat die toerisme-bedryf sal bevoordeel en meer geleenthede sal skep om die sektor te laat groei. Die binnelandse sake-minister, Albert Kawana, het by ‘n...
Mediese dienste lamgelê in Gaza
Mediese dienste lamgelê in Gaza Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê die Europese hospitaal in Gaza het personeeltekorte, ‘n gebrek aan noodsaaklike voorrade en ‘n oorweldigende aantal pasiënte. Die WGO het noodsaaklike voorrade afgelewer om aan die mediese behoeftes van 4 500 pasiënte te voldoen, maar dit is net ‘n breukdeel van wat benodig word. Die organisasie se...
Lewer uitstekende dienste, raadslede – Uutoni
Lewer uitstekende dienste, raadslede – Uutoni Die landelike ontwikkeling-minister, Erastus Uutoni, doen ‘n beroep op plaaslike owerheidsraadslede om Namibiërs van uitstekende dienslewering te voorsien en om, wanneer hulle in hul amp is, hul politieke affiliasies te skrap sodat hulle die broodnodige dienste aan kiesers kan lewer. Hy versoek ook die raadslede om nie by rade...
Keetmans sal vanaf 6 November dienste sny – word N$212m geskuld
Keetmans sal vanaf 6 November dienste sny – word N$212m geskuld Die Keetmanshoop-munisipaliteit dreig om water en elektrisiteit na staatskantore, besighede en instansies te ontkoppel oor onbetaalde munisipale rekeninge. Die burgemeester, McDonald Hanse, sê die stappe sal in drie fases uitgevoer word wat op 6 November sal begin met onbetaalde munisipale rekeninge vir besighede, regeringsentiteite en instansies wat afgesny sal word. Rekeninge moet teen 3 November vereffen word. Die...