Tag: diere

Home diere
Onthou die arme diere hierdie winter!
Post

Onthou die arme diere hierdie winter!

Onthou die arme diere hierdie winter! Winter is om die draai. Alhoewel dit ‘n aangename seisoen vir baie van ons is, is daar sommige wat ly weens geen fout van hul eie nie. Dit is die perfekte tyd om jou huis te organiseer, maar voordat jy enige ongewenste besittings weggooi, probeer om dit aan jou...

‘Skip van die dood’ gaan meer as 60 000 diere vervoer
Post

‘Skip van die dood’ gaan meer as 60 000 diere vervoer

‘Skip van die dood’ gaan meer as 60 000 diere vervoer Die Nasionale Raad van DBV’s in die buurland sê die Al Mawashi-maatskappy gaan nog ‘n besending lewende diere per see vervoer, met die vaartuig wat Dinsdag in Oos-Londen verwag word. Sowat 60 000 skaap, 1 500 bees en 200 bokke gaan vir die uitmergelende...

Ministerie verdedig skenking van diere
Post

Ministerie verdedig skenking van diere

Ministerie verdedig skenking van diere Die omgewingsministerie het sy skenking van wilde diere aan die regering vir onafhanklikheidsvieringe verdedig. Plaaslike media berig tien buffels, drie koedoes, twee blou wildebeeste, twee seekoeie, een olifant en verskeie impalas is geskenk vir middagete. Volgens die woordvoerder, Romeo Muyunda, word daar voorsiening gemaak vir sulke skenkings, beide in bewaringsaanslae...

Help diere deur ‘n troeteldier aan te neem
Post

Help diere deur ‘n troeteldier aan te neem

Help diere deur ‘n troeteldier aan te neem Daar is baie maniere waarop mens diere in verskillende gemeenskappe kan help, en een van hulle is om by die plaaslike dierebeskermingsvereniging betrokke te raak. Aanneming van honde of katte help ook baie, want dit gee ‘n dier ‘n tweede kans op ‘n goeie lewe. Kosmos 94.1...

Uitvoer van lewende diere per see onder die loep
Post

Uitvoer van lewende diere per see onder die loep

Uitvoer van lewende diere per see onder die loep Die buurland se Nasionale Raad van Dierebeskermingsverenigings herhaal sy onwrikbare standpunt teen die uitvoer van lewende diere per see, en beklemtoon die ernstige uitwerking daarvan op dierewelsyn. Die MV Bahijah, wat duisende Australiese skape en beeste vervoer, het vroeër hierdie maand van Australië na die Midde-Ooste...

Groot aantal diere dood in Simonstad-brand
Post

Groot aantal diere dood in Simonstad-brand

Groot aantal diere dood in Simonstad-brand Talle diere is dood en verjaag in die veldbrand wat Dinsdag op Simonstad in Kaapstad se berghange uitgebreek en later na Glencairn versprei het. Die brand is nou geblus. Terwyl meer as negentig huishoudings uit die gebied ontruim is, het die Kaap die Goeie Hoop Dierebeskermingsvereniging hard gesoek na...