Dieremedisyne in fokus by werkswinkel Die Namibiese Medisyne-beheerraad se driedaagse werkswinkel in die hoofstad is gemotiveer deur die dringende behoefte om antimikrobiese weerstand volhoubaar aan te spreek, en ook die skedulering van dieremedisyne. Die meeste dieremedisyne is tans geskeduleer onder Bylae 0 en mag dus enige plek verkoop word. Die versuim om die beskikbaarheid van...
Tag: dieremedisyne
Dieremedisyne: Weerstand bou, skedulering onder die loep
Dieremedisyne: Weerstand bou, skedulering onder die loep Die Namibiese Medisyne-beheerraad sal saam met verskeie Duitse owerhede en die Wêreldgesondheidsorganisasie vergader oor die skedulering van dieremedisyne. Veral antimikrobiese middels sal onder die loep kom omdat weerstand besig is om kop uit te steek. Daar is onlangs berig dat landbouers te vinnig middels soos Terramycin toepas. Die...
Skedulering van dieremedisyne onder die loep in hoofstad
Skedulering van dieremedisyne onder die loep in hoofstad Die Namibiese Medisyne-beheerraad sal saam met verskeie Duitse owerhede en die Wêreldgesondheidsorganisasie môre tot Woensdag in die hoofstad vergader oor die skedulering van dieremedisyne. Veral antimikrobiese middels sal onder die loep kom omdat weerstand besig is om kop uit te steek. Daar is onlangs berig dat landbouers...