Tag: diesel

Home diesel
Fuel prices to increase by N$1.52 while diesel will go up by N$0.72
Post

Fuel prices to increase by N$1.52 while diesel will go up by N$0.72

Staff Reporters IN response to substantial under-recoveries and the adjusted Namport levy, the Ministry of Mines and Energy has announced an increment of N$ 1.52 on petrol prices and an increase of 72 cents on diesel prices per litre. The National Energy Fund will absorb the remaining under-recoveries. These adjustments will come into effect on...

Goeie plaaslike beheer oor diesel kwaliteit
Post

Goeie plaaslike beheer oor diesel kwaliteit

Goeie plaaslike beheer oor diesel kwaliteit Reaksie word ontvang op berigte dat vulstasies in Suid-Afrika diesel gemeng met lampolie verkoop. Die buurland se departement van energie sê 70 vulstasies in Suid-Afrika word ondersoek omdat hulle die diesel smous. Plaaslik bestaan hierdie uitdaging nie, behalwe as jy gesmokkelde Angolese brandstof koop. Abednego Ekandjo, petroleum-ekonoom by die...

Penalise stations involved in selling ‘fake diesel’ – FRA
Post

Penalise stations involved in selling ‘fake diesel’ – FRA

The use of altered fuels is dangerous for vehicle consumption, and the Department for Mineral Resources and Energy (DMRE) should take punitive steps against 70 petrol stations found to be dispensing fake diesel. This is according to the Fuel Retailers Association (FRA) and the AA after the department said that “regular and random testing” at...

Versigtig vir afgewaterde diesel in SA
Post

Versigtig vir afgewaterde diesel in SA

Versigtig vir afgewaterde diesel in SA Die buurland se departement van energie het verduidelik daar is geen bekende vulstasies onder dié wat na bewering besmette brandstof verkoop nie. Die departement het onlangs onthul 70 vulstasies in Suid-Afrika word ondersoek omdat hulle diesel gemeng met lampolie verkoop, met meer as 1 070 monsters wat getoets is....

Sê wie verkoop afgewaterde diesel, Gwede
Post

Sê wie verkoop afgewaterde diesel, Gwede

Sê wie verkoop afgewaterde diesel, Gwede Die DA in die Wes-Kaap doen ‘n beroep op die minister van Minerale Bronne en Energie, Gwede Mantashe, om die vulstasies se name bekend te maak wat afgewaterde diesel verkoop, wat gemeng is met lampolie. ‘n Ondersoek deur die departement het aan die lig gebring 70 vulstasies in die...

Africa’s biggest diesel, aviation fuel refinery starts production
Post

Africa’s biggest diesel, aviation fuel refinery starts production

AFRICA’s biggest diesel and aviation fuel refinery built by the continent’s richest man has started production, the company said on Saturday, calling it a “big day for Nigeria”. The 650 000 barrel-per-day Dangote refinery could be a game changer when fully operational by helping end Nigeria’s reliance on fuel imports. The delayed megaproject built by...

Africa’s biggest diesel, aviation fuel refinery starts production
Post

Africa’s biggest diesel, aviation fuel refinery starts production

Africa’s biggest diesel and aviation fuel refinery built by the continent’s richest man has started production, the company said on Saturday, calling it a “big day for Nigeria”. The 650 000 barrel-per-day Dangote refinery could be a game changer when fully operational by helping end Nigeria’s reliance on fuel imports. The delayed megaproject built by...

Vin Diesel het ook blykbaar betas
Post

Vin Diesel het ook blykbaar betas

Vin Diesel het ook blykbaar betas ’n Voormalige assistent van die akteur Vin Diesel het ’n regsgeding teen hom ingedien waarin sy beweer dat hy haar in 2010 seksueel mishandel het en dat sy net ure later afgedank is. In die regsgeding, wat in ‘n hof in Los Angeles aanhangig gemaak is, beweer die voormalige...

Is jou diesel of geld op, Eskom?
Post

Is jou diesel of geld op, Eskom?

Is jou diesel of geld op, Eskom? Die DA doen ‘n beroep op Eskom om die stand van die land se dieselvoorraad te bevestig te midde van verhoogde vlakke van beurtkrag. Die party se nasionale woordvoerder vir openbare ondernemings, Mimmy Gondwe, is verontrus nadat Eskom fase 6-beurtkrag aangekondig het weens onvoldoende opwekkingsvermoë en noodreserwes. Gondwe...

Petrol and diesel prices remain unchanged for November
Post

Petrol and diesel prices remain unchanged for November

Staff Reporter THE price of petrol, diesel 50ppm, and diesel 10ppm will remain unchanged for the month of November. This means that the price of petrol in Walvis Bay will remain at N$22.88, while diesel 50ppm and diesel 10ppm will stay at N$23.15 and N$23.35 per litre respectively, and the prices across the rest of...