DA: Gautengs bestee nie dieselbegroting Die DA in Gauteng sê ondernemings in die provinsie sukkel om kop bo water te hou weens voortgesette beurtkrag, maar die provinsiale regering bestee nie die begroting wat toegeken is vir die aankoop van diesel vir kragopwekkers nie. Kragtens die regering se vierde kwartaal-verslag oor die finansies van die staat,...
November 8, 2024