Verkiesing 2024: 115 partye ding mee In Suid-Afrika het 115 partye kandidaatlyste ingedien om mee te ding om setels in die Nasionale Vergadering, met al 14 die partye wat tans verteenwoordig word, wat deelneem. Daarby het 101 ónverteenwoordigende partye en 16 onafhanklike kandidate voorleggings ingedien. Die voorleggings word nagegaan vir voldoening, met streng voorwaardes. Die...
Tag: ding
Beleggings in eiendom nie noodwendig ‘n goeie ding nie
Beleggings in eiendom nie noodwendig ‘n goeie ding nie PSG Wealth Namibia berig dat die gekombineerde verbandlenings, wat beide kommersiële en residensiële lenings van die land se vier groot handelsbanke insluit, ongeveer 53 miljard Namibiese dollar vanjaar bereik het. Alhoewel die inkomste ‘n effense styging is vanaf die 52,4 miljard dollar wat in 2022 aangeteken is, sê...
AR se vakbond wil stukwerkers ‘n ding van die verlede maak
AR se vakbond wil stukwerkers ‘n ding van die verlede maak Die nuutgeregistreerde Revolutionary Union-vakbond beoog om onder meer ‘n einde aan arbeidsmakelaars te maak, wat deur maatskappye gekontrakteer word om stukwerkers te verskaf. Die RU, onder leiding van Job Amupanda, leier van Affirmative Repositioning, is in 2021 gestig maar het eers vanjaar daarin geslaag om te registreer. Die vakbond is daarop gemik...
Fase ses-beurtkrag net ‘n korttermyn ding – Kosmos 94.1
Fase ses-beurtkrag net ‘n korttermyn ding Die kabinet verseker Suid-Afrikaners die huidige verhoogde beurtkrag is ‘n korttermynfase, met Eskom wat voorberei vir verbeterde en verminderde fases in die nabye toekoms. Dit volg nadat Eskom se intensiewe instandhoudingsprogram gelei het tot ‘n styging in fases beurtkrag, insluitend onverwagte fase ses. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo...
Nie-tariefversperrings is ‘n goeie ding – Collard – Kosmos 94.1
Nie-tariefversperrings is ‘n goeie ding – Collard Dit gaan nog lank neem voor internasionale vrye handel gaan plaasvind. Sakeleiers sê nie-tariefversperrings is een van die hoofredes waarom landbouhandel swak bly tussen Brics-lidlande. Kosmos 94.1 Nuus het met Ian Collard, die hoof van die NMI-groep gesels, wat sê met tariefversperrings beskerm lande ook hul eie ekonomieë…...
Ardie sê daar’s geen so ding soos opwarmingswedstryd tussen All Blacks en Bokke nie – Kosmos 94.1
Ardie sê daar’s geen so ding soos opwarmingswedstryd tussen All Blacks en Bokke nie Een van die grootste rugby-tweestryde hervat Vrydag in Londen wanneer die Springbokke en die All Blacks mekaar in ‘n Wêreldbeker-opwarmingswedstryd op Twickenham pak. Dit sal hul tweede ontmoeting vanjaar wees, nadat Nieu-Seeland Suid-Afrika 35-20 geklop het in die Rugbykampioenskap. Dié keer...
Proteas ding mee om vyfde plek teen Uganda – Kosmos 94.1
Netbal: Proteas ding mee om vyfde plek teen Uganda Netbal: Die Proteas speel vandag hul laaste wedstryd by die netbalwêreldbeker in Kaapstad. Die Proteas speel teen Uganda in die uitspeelstryd om die vyfde plek. Die twee spanne is die afgelope tyd die twee beste spanne in Afrika. Hoewel die Proteas die She Cranes in die...