Dis weer Spray-a-Thon vir kinders met kanker Dit is tyd vir die jaarlikse “Nasionale Spray-a-Thon” saam met die Kankervereniging van Namibië ten bate van sy kinderondersteuningsprogram. Rolf Hansen, uitvoerende hoof, nooi die publiek om hul hare met kleur te laat spuit by La Vie Café in Windhoek se Onafhanklikheidsrylaan vir slegs 50 Namibiese dollar, om...
Tag: DIS
Dis nie net Rundu wat sertifisering van Klas-A abattoir ontvang het nie
Dis nie net Rundu wat sertifisering van Klas-A abattoir ontvang het nie Die Rundu Abattoir is tot Klas A-status opgegradeer deur die Direktoraat Veeartsenydienste, wat beteken vleis en vleisprodukte van die abattoir sal nou suid van die rooilyn verhandel en na internasionale markte uitgevoer word. Die Lewendehawe- en Lewendehaweprodukte-raad het die registrasie goedgekeur en sê...
Dis tyd vir Wika! – Kosmos 94.1
Dis tyd vir Wika! Die gewilde Wika-karnaval vind vanjaar weer in Windhoek plaas. Die fees is ‘n bekende Duitse tradisie en word deur baie mense in Namibië met sy diverse kulture gevier. Vanjaar se Wika-karnaval het op 4 April met die Prinzenbal afgeskop, en duur tot 14 April. Die hoogtepunt van Wika is die jaarlikse...
Dis droog maar Ruacana vertoon uiters goed
Dis droog maar Ruacana vertoon uiters goed Dinge blyk om oop te loop by die Ruacana-hidroëlektriese aanleg by die Kunene-rivier. Volgens die Namibiese Hidrologiese Diens is vloei van 563,5 kubieke meter per sekonde aangeteken, teenoor 81,9 wat verlede jaar gemeet is. Vlakke van die Okavango-rivier vertoon ook goed op 5,44 meter by Rundu teenoor 5,12...
Dis vandag 39 jaar sedert Westdene-ramp
Dis vandag 39 jaar sedert Westdene-ramp Dit is vandag 39 jaar sedert die Westdene-ramp waar 42 kinders gesterf het toe die bus wat leerders van Hoërskool Vorentoe in die Westdene-dam verongeluk het. Daar is 30 kinders gered. Tot vandag toe weet niemand presies wat die ongeluk veroorsaak het nie. Dit is deur die destydse regering...
Dis al weer tyd vir die repokoers
Dis al weer tyd vir die repokoers Die Suid-Afrikaanse Reserwe Bank sal sy volgende rentekoers besluit Woensdag bekend maak. Die repokoers in Suid-Afrika is 50 basispunte hoër as die Namibiese 7,75 persent en staan op 8,25 persent. Inflasie is effe op in die buurland en Kosmos 94.1 Nuus het by dr. Roelof Botha, ‘n ekonomiese...
Dis nie net vir ‘bring Air Namibia terug’ nie
Dis nie net vir ‘bring Air Namibia terug’ nie Die belangrikheid van ‘n nasionale lugredery hang af van ‘n land se spesifieke omstandighede. Dit kan ‘n beduidende ekonomiese dryfveer wees, nasionale identiteit bevorder en strategiese voordele bied, maar dit moet ook opgeweeg word teen potensiële koste en ondoeltreffendheid. Met die likwidasie van Air Namibia het...
Dis hoe die ministerie die regte olifant van kant sal maak
Dis hoe die ministerie die regte olifant van kant sal maak Dit is prosedure om ‘n dier wat ‘n mens gedood het dood te maak. Kosmos 94.1 Nuus het met die omgewingsministerie se woordvoerder Romeo Muyunda oor die prosedure gepraat. Dit kom na ‘n Angolese burger Woensdagaand naby Ruacana noodlottig deur ‘n olifant aangeval is....
Miami Ope: Dis net groot name waar jy kyk
Miami Ope: Dis net groot name waar jy kyk Die groot name kom in Miami byeen na die voltooiing van die Indian Wells-toernooi, die eerste been van die sogenaamde Sunshine Double. Onder hulle is die enkelspelwenners van die toernooi, Carlos Alcaraz van Spanje en Iga Swiatek van Pole. Alcaraz is tans die wêreldnommer-twee, en die...
Indian Wells: Dis Alcaraz en Swiatek
Indian Wells: Dis Alcaraz en Swiatek Die wêreld se nommer twee, Carlos Alcaraz, het sy Indian Wells-titel suksesvol verdedig. Die 20-jarige Spanjaard het die wêreld se nommer vier van Rusland, Daniil Medvedev, met 7-6 en 6-1 verslaan om sy eerste sege sedert verlede jaar se Wimbledon te behaal. In die vroue-afdeling het wêreld-nommer-een, Iga Swiatek...