Nzimande diskrimineer teen swart akademici, sê ATM Die African Transformation Movement beskuldig Suid-Afrika se hoër onderwys-minister, Blade Nzimande, van diskriminasie teen plaaslike swart akademici in Suid-Afrikaanse universiteite. Die party se president, Vuyo Zungula, bevraagteken in ‘n brief aan Nzimande sekere uitsluitings en beweer hulle kry die minderwaardige posisies ondanks die feit dat hulle hoogs gekwalifiseerd...
November 18, 2024
Tag: diskrimineer
Home
diskrimineer
Post
January 3, 2024January 3, 2024Uncategorized
Studente-unie sê Mnyupe-beurse diskrimineer – Kosmos 94.1
Studente-unie sê Mnyupe-beurse diskrimineer Die groen-waterstofkommissaris James Mnyupe wou nie kommentaar lewer oor kritiek deur die Studente-unie van Namibië wat sê beurse wat aangebied word vir studente in sogenaamde groen- en verwante-industrieë, diskrimineer. Dit volg op die advertensie wat verklaar dat dit volle klasgeld by Nust en Unam sal dek vir twee studente wat hul...
Post
November 20, 2023November 20, 2023Uncategorized
Erfreg diskrimineer teen vroue: Schlettwein
Erfreg diskrimineer teen vroue: Schlettwein Histories is erfenis in Namibië deur ‘n dubbele stelsel gereguleer met die effek dat ‘n persoon se boedel verdeel kan word óf in terme van siviele óf gewoontereg, met ras as die bepalende faktor. Onder siviele reg erf die oorlewende eggenoot en kinders van die oorledene wanneer daar nie ‘n...