Tag: Dit

Home Dit
Bekyk ‘n bedreigde Kaliforniese kondor-eier van binne af net voor dit uitbroei
Post

Bekyk ‘n bedreigde Kaliforniese kondor-eier van binne af net voor dit uitbroei

Bekyk ‘n bedreigde Kaliforniese kondor-eier van binne af net voor dit uitbroei Die 250ste Kaliforniese kondor-kuiken wat uitgebroei het by die San Diego dieretuin is ‘n noemenswaardige mylpaal vir ‘n spesie wat net-net uitwissing ontduik het. Die 250 kuikens help om die bedreigde voël-spesie van die rand van uitwissing terug te bring. Soos elke kondor-eier...

Trump & Stormy Daniels: Dit knetter om ‘n jurie bymekaar te sit
Post

Trump & Stormy Daniels: Dit knetter om ‘n jurie bymekaar te sit

Trump & Stormy Daniels: Dit knetter om ‘n jurie bymekaar te sit ʼn New Yorkse hof het 60 uit 96 moontlike jurielede weggewys wat verklaar het hulle kan nie regverdig en onpartydig wees in oudpresident Donald Trump se strafsaak oor swyggeld nie. Hy word beskuldig dat hy voor die 2016-verkiesing sy sakerekords vervals het om...

Jerry se wet kan nie deurgevoer word nie – dit skend menseregte
Post

Jerry se wet kan nie deurgevoer word nie – dit skend menseregte

Jerry se wet kan nie deurgevoer word nie – dit skend menseregte Die Nasionale Vergadering het in September verlede jaar die Swapo-wetgewer Jerry Ekandjo se private lede wetsontwerp goedgekeur. Die wetsontwerp is ingestel om die term “eggenoot” te definieer en die Huwelikswet van 1961 te wysig om die erkenning van selfdegeslaghuwelike in Namibië te keer....

Hoe help dit studente om hul kwalifikasies terug te hou?
Post

Hoe help dit studente om hul kwalifikasies terug te hou?

Hoe help dit studente om hul kwalifikasies terug te hou? Potensiële gegradueerdes van die Universiteit van Namibië wat agterstallige skuld het, kan tans nie hul kwalifikasie sertifikate of akademiese transkripsies bekom nie. Dit veroorsaak kommer onder studente wat hierdie maand moet gradueer, aangesien hulle toekomsvooruitsigte volgens hulle belemmer word. Jeugaktiviste het probeer om die universiteit...

Vaping verhoog aansienlik die risiko om hartversaking te ontwikkel – dit volgens nuwe navorsing
Post

Vaping verhoog aansienlik die risiko om hartversaking te ontwikkel – dit volgens nuwe navorsing

Vaping verhoog aansienlik die risiko om hartversaking te ontwikkel – dit volgens nuwe navorsing Volgens ‘n vier-jaar lange studie is diegene wat e-sigarette gebruik,  byna ‘n vyfde meer geneig om die dodelike toestand te ontwikkel. Kenners sê dit is veral kommerwekkend gegewe die groot getalle jongmense wat die gewoonte aanneem en waarsku dat dit “die...

Uganda se anti-gay-wet steeds geldig, al oortree dit regte
Post

Uganda se anti-gay-wet steeds geldig, al oortree dit regte

Uganda se anti-gay-wet steeds geldig, al oortree dit regte Uganda se konstitusionele hof het vanoggend geweier om ‘n anti-gay-wet, wat die doodstraf vir sekere selfdegeslag dade voorskryf, nietig te verklaar of op te skort, maar het bevind dat dit strydig is met sekere fundamentele regte. Aktiviste sê die wet het ‘n stortvloed van mishandeling teen...

Hulpwerker-sterftes… ‘dit gebeur in oorlog’
Post

Hulpwerker-sterftes… ‘dit gebeur in oorlog’

Hulpwerker-sterftes… ‘dit gebeur in oorlog’ Israel se premier, Benjamin Netanyahu, het erken Israeliese magte het sewe humanitêre hulpwerkers in Gaza in ‘n lugaanval doodgemaak. Netanyahu het gesê: “Dit gebeur in oorlogstyd,” en het dit beskryf as “‘n tragiese geval van ons magte wat onopsetlik onskuldige mense in die Gaza-strook getref het”. Drie van die sewe...

Kavango-Oos goewerneur soek water in krane, en hy soek dit nou
Post

Kavango-Oos goewerneur soek water in krane, en hy soek dit nou

Kavango-Oos goewerneur soek water in krane, en hy soek dit nou Die goewerneur van die Kavango-Oos-streek, Bonifatius Wakudumo, doen ‘n beroep op die water-ministerie om ‘n drinkbare water-toevoer in die hele streek te implementeer. Wakudumo sê dit sal die seekoei- en krokodilaanvalle wat algemeen in die streek voorkom, verminder. Inwoners van die streek gaan na...

Onderwystoelae vir leerders verhoog – is dit genoeg?
Post

Onderwystoelae vir leerders verhoog – is dit genoeg?

Onderwystoelae vir leerders verhoog – is dit genoeg? Onderwysminister Anna Nghipondoka het in die Nasionale Vergadering aangekondig dat die Universele Onderwystoelaag van 200 tot 300 Namibiese dollar per leerder vir pre-primêre en laerskole verhoog sal word, en van 300 tot 400 dollar per leerder vir sekondêre skole. Die toelae sal direk vanaf die sentrale kas...

Kora-beslissing: Dit moet ‘n les wees vir skelms, sê minister
Post

Kora-beslissing: Dit moet ‘n les wees vir skelms, sê minister

Kora-beslissing: Dit moet ‘n les wees vir skelms, sê minister Die uitspraak van die hooggeregshof in verband met die Kora-musiektoekennings word deur die omgewingsminister Pohamba Shifeta verwelkom. Telecom Mundial Sarl en Ernest Adjovi het die appèlsaak Woensdag in die hooggeregshof verloor en moet dus 23,5 miljoen Namibiese dollar, 20 persent rente per jaar sedert 2016,...