Tag: diversifiseer

Home diversifiseer
Namibiese boere sal eenvoudig moet diversifiseer – Agribank
Post

Namibiese boere sal eenvoudig moet diversifiseer – Agribank

Namibiese boere sal eenvoudig moet diversifiseer – Agribank Met droë toestande vir die komende reënseisoen en ‘n moeilike winter wat voorlê word boere aangemoedig om te diversifiseer. Agribank sê boere moet voorberei vir die ergste. Volgens die bank se skakelbeampte, Fillemon Nangonya, word produsente aangemoedig om biomassa geleenthede te ontgin en ook om produksielyne soos...

Kritiek dat Nam-ekonomie diversifiseer – Kosmos 94.1
Post

Kritiek dat Nam-ekonomie diversifiseer – Kosmos 94.1

Kritiek dat Nam-ekonomie diversifiseer Namibië se ekonomie het veerkragtigheid getoon in die derde kwartaal van 2023, grootliks vanweë die sterkte van sy primêre nywerhede, veral in mynbou en landbou. Sekondêre nywerhede, soos vervaardiging en konstruksie, staar egter reuse-uitdagings in die gesig, wat die behoefte aan ekonomiese diversifikasie beklemtoon. Volgens Simonis Storm is die ekonomie kwesbaar...

Netumbo rits rond, moedig boere aan om te diversifiseer
Post

Netumbo rits rond, moedig boere aan om te diversifiseer

Netumbo rits rond, moedig boere aan om te diversifiseer Swapo se visepresident, Netumbo Nandi-Ndaitwah, het ‘n besige naweek agter die rug. Na die saamtrek Saterdag in die hoofstad is sy Sondag Gobabis toe vir nog ‘n Swapo byeenkoms. Daar het sy boere versoek om hul bedrywighede te diversifiseer deur vee en gewas- of tuinbouproduksie te...

Boere moet diversifiseer – Kosmos 94.1
Post

Boere moet diversifiseer – Kosmos 94.1

Boere moet diversifiseer Namibië ervaar gereeld droogtes met wydverspreide negatiewe impakte op voedselsekerheid, lewensbestaan, oeste wat van reën afhanklik is, veeproduksie, vee sterftesyfers en water beskikbaarheid. Daarom moedig die Agribank boere aan om voor te berei vir die ergste scenario, deur diversifikasiestrategieë en produksietegnologieë op te skerp om die impak van klimaatsverandering te versag, en...

Roots ontwikkel goed, diversifiseer en voeg waarde toe – Kosmos 94.1
Post

Roots ontwikkel goed, diversifiseer en voeg waarde toe – Kosmos 94.1

Roots ontwikkel goed, diversifiseer en voeg waarde toe Die Roots-ontwikkeling naby Stampriet ontwikkel en groei uiters goed. Daar is goeie diversifisering in boerdery-soorte en in talle gevalle word waarde reeds toegevoeg en die finale produk word verkoop. Die landbouplaas is gebaseer op ‘n unieke model wat intensiewe boerdery van vee en permanente gewasse kombineer met...