NamRA smous met sy doeane-program aan die kus Die Namibiese Inkomste-agentskap, NamRA, is tans in Walvisbaai om sy Gemagtigde Ekonomiese Operateursprogram to bevorder. Die program is vrywillig en is daarop gemik om handelaars te beloon wat voldoen aan bepaalde kriteria, soos ‘n toepaslike rekord van voldoening aan doeane en ander verwante wette en regulasies. Die...
November 18, 2024