Tag: doeltreffend

Home doeltreffend
Nie-regeringsorganisasies ‘nie doeltreffend’ – Kosmos 94.1
Post

Nie-regeringsorganisasies ‘nie doeltreffend’ – Kosmos 94.1

Nie-regeringsorganisasies ‘nie doeltreffend’ Vandag is Wêrelddag vir nie-regeringsorganisasies en die buurland se maatskaplike ontwikkeling-minister, Lindiwe Zulu, sê ‘n gebrek aan vaardighede, infrastruktuur en institusionele ondersteuning belemmer nie-winsgewende organisasies se doeltreffendheid. Dit is dus noodsaaklik om die vermoë van NRO’s en organisasies sonder winsbejag op te bou om volhoubare en betekenisvolle projekte te verseker. Die aantal...

NamRA blyk om nie so ‘doeltreffend’ te wees nie
Post

NamRA blyk om nie so ‘doeltreffend’ te wees nie

NamRA blyk om nie so ‘doeltreffend’ te wees nie Die Ekonomiese Vereniging van Namibië, in vennootskap met die Capricorn-groep, High Economic Intelligence en GIZ Namibia, het ‘n voorbegroting bespreking aangebied. Namib Mills se risiko- en voldoeningsbestuurder, Cameron Kotze, het tydens die geleentheid die Namibiese Inkomste-agentskap se doeltreffendheid bevraagteken in terme van die tyd wat dit...

Nampol-bevorderings maak mag meer doeltreffend
Post

Nampol-bevorderings maak mag meer doeltreffend

Nampol-bevorderings maak mag meer doeltreffend Die Namibiese polisie het onlangs ‘n rits bevorderings in die mag aangekondig met meer as 400 beamptes wat in Khomas bevorder is, 200 in Kunene en 300 in Zambezi. Daar word berig dat die bevorderings ‘n wesenlike impak maak en oorkom jarelange hindernisse in die stelsel. Die mag het talle...

Strafregstelsel moet meer doeltreffend wees
Post

Strafregstelsel moet meer doeltreffend wees

Strafregstelsel moet meer doeltreffend wees Die prokureur-generaal sê die toename in die aantal misdade wat oor die afgelope twee jaar aangeteken is, vereis die behoefte om doeltreffendheid in die vervolging van misdaad te verbeter. Festus Mbandeka sê daar is ‘n toename van 7 persent meer sake wat tussen 2021 en 2022 aangemeld is. Hy voeg by dat...