Kremlin doodstil oor Tucker Carlson en sy moontlike besoek Die Kremlin, het vanoggend geweier om kommentaar te lewer oor of die Amerikaanse joernalis Tucker Carlson die Russiese presidensiële administrasie vandeesweek in Moskou besoek het. Russiese media het Maandag foto’s van Carlson op verskeie plekke rondom Moskou gewys tydens ‘n besoek wat bespiegelings aangevuur het dat...
Tag: doodstil
Tugstappe teen Zuma sal voortgaan al is hy doodstil
Tugstappe teen Zuma sal voortgaan al is hy doodstil Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die party sal voortgaan met dissiplinêre stappe teen oudpresident Jacob Zuma, selfs al reageer hy nie op die skorsingsbrief nie. Zuma se lidmaatskap is Maandag opgeskort omdat hy die ANC se grondwet oortree en die party in oneer gebring...
Polisie steeds doodstil oor NEFF se 21 Maart optogaansoek
Polisie steeds doodstil oor NEFF se 21 Maart optogaansoek Die Namibia Economic Freedom Fighters, NEFF, het verlede jaar vir Nampol kennis gegee van ‘n beoogde betoging teen werkloosheid wat vir 21 Maart vanjaar geskeduleer is. Die party het in ‘n brief gesê dat 21 Maart gekies is aangesien dit ‘n simboliese en geskiedkundige dag is....
Owerhede doodstil oor Oscar se parool, geen toegang tot reëlings nie
Owerhede doodstil oor Oscar se parool, geen toegang tot reëlings nie Die Suid-Afrikaanse Departement van Korrektiewe Dienste handhaaf streng vertroulikheid oor die naderende vrylating op parool van die veroordeelde moordenaar, Oscar Pistorius, wat Vrydag in werking tree. Volgens die departement is dit weens sekerheidsredes. Die voormalige Paralimpiese atleet het sy meisie, Reeva Steenkamp, op Valentynsdag...
Vryemarkstigting vies omdat sakewêreld doodstil was
Vryemarkstigting vies omdat sakewêreld doodstil was Die Vryemarkstigting in die buurland het die georganiseerde sakewêreld gekritiseer omdat hulle nie die voorstel oor die Nasionale Gesondheidsversekering uitdaag nie, en dring aan op ‘n algehele verwerping van die wetsontwerp. Die wetsontwerp is sonder wysigings aanvaar, ondanks versekering aan sakeverenigings dat dit versag sou word. Dit wek twyfel of die regering...
Tegniese probleem op Facebook, Meta nog doodstil
Tegniese probleem op Facebook, Meta nog doodstil Daar blyk om ‘n tegniese probleem met Meta se Facebook te wees. Gebruikers wat ‘n besigheidsblad het, het volgens Facebook, nie die nodige toestemming en bemagtiging om toegang tot die blad te verkry en kan dus geen plasings maak nie. Volgens DownDetector, het die uitdagings teen vier-uur vanoggend...
Onteiening en Agoa… Amerikaners is doodstil
Onteiening en Agoa… Amerikaners is doodstil Die Instituut vir Rasseverhoudinge in Suid-Afrika sê hy neem kennis van die Amerikaanse afvaardiging wat die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika se forum verlede week bygewoon het, se stilte oor die gevaar dat Suid-Afrika Agoa verlaat as gevolg van die Onteieningswetsontwerp se voorwaardes vir onteiening sonder vergoeding....
NCCI doodstil oor SWAITEX-kansellasie – Kosmos 94.1
NCCI doodstil oor SWAITEX-kansellasie Die Swakopmund Internasionale Handelsexpo is tot begin Julie volgende jaar uitgestel. SWAITEX sou Maandag begin het. Die Namibiese Kamer van Handel en Nywerheid het bevestig die expo sal eers vanaf 1 tot 6 Julie volgende jaar plaasvind maar, wou geen verdere inligting verskaf oor presies wat gebeur het wat tot die...
Valke is doodstil oor verkoop van 51 renosterhorings – Kosmos 94.1
Valke is doodstil oor verkoop van 51 renosterhorings Die hoof van die Valke, Godfrey Lebeya, sê hulle kan nie bekend maak waar die voorraad van 51 renosterhorings wat vroeër vanjaar in Mahikeng, Noordwes, gesteel is, agterna verkoop is nie. Lebeya het aan die Parlement se portefeuljekomitee oor Bosbou, Visserye en die Omgewing gesê die ondersoek...