Tag: dop

Home dop
Hou Namibië dop in Mej Wêreld-kompetisie
Post

Hou Namibië dop in Mej Wêreld-kompetisie

Hou Namibië dop in Mej Wêreld-kompetisie Die 71ste Mej Wêreld word  binnekort gekroon. Mejuffrou Namibië, Leone Renate van Jaarsveld,  het in ‘n Facebook boodskap haar vreugde en trots om deel te neem uitgespreek. Die seremonie begin 4-uur vanmiddag, Namibiese tyd, in die Jio Wêreld Konferensie-sentrum in Moembaai, Indië. Karolina Bielawska van Pole, die heersende Mej...

Taiwan stem in verkiesings, China hou dop
Post

Taiwan stem in verkiesings, China hou dop

Taiwan stem in verkiesings, China hou dop Stemmery het begin in Taiwan se presidensiële en parlementêre verkiesing, wat deur China uitgebeeld word as ‘n keuse tussen oorlog en vrede. Beijing het die druk verhoog op die eiland om sy soewereiniteit te aanvaar. Taiwan is ‘n demokratiese suksesstorie sedert sy eerste direkte presidensiële verkiesing in 1996....

Nabta hou minibus-taxi’s dop – Kosmos 94.1
Post

Nabta hou minibus-taxi’s dop – Kosmos 94.1

Nabta hou minibus-taxi’s dop Minibus-taxi’s wat mense uitbuit gedurende die feesseisoen met buitensporige tariewe kom algemeen voor, maar dit is onwettig. Pendapala Nakathingo, sekretaris-generaal van die Namibië Bus- en Taxivereniging, of Nabta, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en sê hulle monitor die situasie. Hy doen ‘n beroep op die publiek om nie hoër pryse...

Gesondheid hou Zim-cholera fyn dop
Post

Gesondheid hou Zim-cholera fyn dop

Gesondheid hou Zim-cholera fyn dop Cholera het weer kop uitgesteek in Zimbabwe en die regering het stappe gedoen wat beperkinge insluit op sommige byeenkomste sowel as die voorbereiding van kos by begrafnisse in brandpuntgebiede. Sedert Februarie vanjaar het daar reeds 100 mense gesterf en 4 500 gevalle is behandel. Die jongste uitbreking is vir die...

Blade sê as studente dop, stop NSFAS-befondsing
Post

Blade sê as studente dop, stop NSFAS-befondsing

Blade sê as studente dop, stop NSFAS-befondsing Die Suid-Afrikaanse onderwys-minister, Blade Nzimande, sê meer as 20 000 studente by instellings vir hoër onderwys word nie meer deur die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente gefinansier nie omdat hulle hul akademiese kursusse verskeie kere gedruip het. Die minister het verder verduidelik die fonds moet verseker dat befondsing...

Nampol hou skelms dop tydens sensus
Post

Nampol hou skelms dop tydens sensus

Nampol hou skelms dop tydens sensus NamPol se adjunk-inspekteur-generaal vir operasies, generaal-majoor Elias Mutota, sê polisiesigbaarheid sal die fokus wees tydens die Namibië 2023 bevolking- en behuisingsensus-periode. Mutota het ‘n beroep op die publiek gedoen om sensus-werkers by te staan, terwyl misdadigers gewaarsku word om versigtig te wees vir wetstoepassing. Mutota het Dinsdag tydens ‘n...

Hou superblou maan dop – Kosmos 94.1
Post

Hou superblou maan dop – Kosmos 94.1

Hou superblou maan dop Vanaand sal die wêreld ‘n baie seldsame superblou maan sien, die eerste in meer as ‘n dekade, en die laaste vir ten minste nog ‘n paar jaar. Maar wat maak hierdie maan so skaars en spesiaal? Dit is die kombinasie van ‘n supermaan en ‘n blou maan wat hierdie gebeurtenis so...

Namibië hou buurland se rentekoers dop – Kosmos 94.1
Post

Namibië hou buurland se rentekoers dop – Kosmos 94.1

Namibië hou buurland se rentekoers dop Daar is goeie nuus oor inflasie in die buurland, maar sommige ekonome verwag steeds dat die Suid-Afrikaanse Reserwebank vandag ‘n besluit sal neem oor ‘n rentekoers-styging van 25 basispunte. Inflasie het in Junie tot 5,4 persent gedaal van 6,3 persent in Mei, wat onder die boonste perk van die...