Okahandja-aktivis kap Uutoni oor besoek aan dorp Die Okahandja Munisipaliteit stel môre sy Strategiese Plan vir 2024-2029 bekend, en het die publiek uitgenooi om die geleentheid by te woon. Die plan sal ‘n nuwe strategiese rigting skep om die lewensomstandighede en -standaarde van alle inwoners en beleggers te verbeter. Die stedelike ontwikkeling-minister, Erastus Uutoni, sal...
Tag: Dorp
Walvisbaai-burgemeester sê hoekom die dorp belangrik is
Walvisbaai-burgemeester sê hoekom die dorp belangrik is Walvisbaai het vandag presies 30 jaar gelede formeel deel geword van Namibië. Resolusie 435 van 1978 het verklaar dat die hawedorp in Namibië se grondgebied herintegreer moet word. Na onafhanklikheid in 1990 het Walvisbaai steeds onder Suid-Afrika gebly, maar op 1 Maart 1994 is Walvisbaai en Pelicanpunt amptelik...
Brandstofprys sal op elke dorp verskil
Brandstofprys sal op elke dorp verskil Petroleumkommissaris Maggy Shino sê die koste van vervoer van brandstof na dorpe in die land, per pad, verskil. Tariewe word volgens die Ready Reckoner Rates-stelsel toegepas. Die pompprys vir alle brandstof is by Walvisbaai met 4 sent verlaag en die prys van vervoer sal by die verskeie dorpe se...
Supervulkaan bedreig Italiaanse dorp – Kosmos 94.1
Supervulkaan bedreig Italiaanse dorp Italiaanse owerhede is besig met die beplanning van ‘n massa-ontruiming van die hawedorp Pozzuoli, in die suidweste van die land, weens ‘n baie aktiewe supervulkaan. Bykans 1 000 skuddings het die dorp sedert verlede maand getref, met die sterkste een einde September wat 4,2 gemeet het. Wetenskaplikes glo nie daar is...
Burgemeester sê Walvisbaai kan Kwêla se Dorp van die Jaar wen – Kosmos 94.1
Burgemeester sê Walvisbaai kan Kwêla se Dorp van die Jaar wen Walvisbaai is genomineer om Namibië vanjaar in KykNET se Kwêla Dorp van die Jaar-kompetisie te verteenwoordig. Die kompetisie fokus op toerisme-geleenthede vir finaliste in die gewilde kompetisie. Swakopmund het al met die louere weggestap. Die burgemeester van die hawedorp Trevino Forbes het sy opgewondenheid...