Tag: draadstrikke

Home draadstrikke
Draadstrikke neem met 200% toe in Kruger
Post

Draadstrikke neem met 200% toe in Kruger

Draadstrikke neem met 200% toe in Kruger Wildstropery deur middel van strikke in die Krugerwildtuin het die afgelope drie jaar meer as verdriedubbel en sodoende ekotoerisme geknou. Daar word berig die omgewingsminister Barbara Creecy, sê dié vorm van stropery het van 2020 tot verlede jaar met meer as 200 persent gestyg, wat ‘n toename van...

Drie dae en 62 draadstrikke om Okaukuejo verwyder – Kosmos 94.1
Post

Drie dae en 62 draadstrikke om Okaukuejo verwyder – Kosmos 94.1

Drie dae en 62 draadstrikke om Okaukuejo verwyder Die Namibiese omgewingsministerie het sy kommer uitgespreek oor die toenemende voorkoms van draadstrikke in Etosha Nasionale Park. In ‘n verklaring sê die ministerie dat daar is onlangs foto’s geneem van diere, in die jongste geval, ‘n leeu, met draadstrikke. Daar is ongeveer 400 gemeenskapslede in die park en die ministerie het ‘n...