Rooivleis-pryse bestendig, maar ‘mark gaan draai’ Volgens die jongste prysverslag van die Lewendehawe- en Lewendehawe-produkteraad is die rooivleisprys per kilogram redelik bestendig vergeleke met die afgelope twee maande. Die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie in Suid-Afrika, dr. Frikkie Mare, het ‘n insig gegee in die huidige rooivleispryse en mark in Suid-Afrika en Namibië. Volgens Mare...
Tag: draai
Covid-chaos draai weer – Kosmos 94.1
Covid-chaos draai weer Covid-paniek en die gepaardgaande fopnuus het weer sy verskyning in die land gemaak. Dit kom na 20 gevalle by twee skole op Rehoboth oor die naweek bevestig is. Volgens wat berig word, sal die onderwysministerie binnekort riglyne daarstel maar, in tussen het die gesondheidsministerie ‘n waarskuwing gerig oor die roudienste van Hage...
Die son is op die punt om sy pole te draai
Die son is op die punt om sy pole te draai Jy voel die son brand jou vel meer as gewoonlik as jy buite is. Die Son het elke 11 jaar sy eie siklus wat genoem word die “Solar Maximum” en die “Solar Minimum”. Goeie nuus vir die gene wat aurora’s bekyk. Slegte nuus vir...
Ruto draai nie doekies om by COP28 nie
Ruto draai nie doekies om by COP28 nie Kenia se president William Ruto het by COP28 nie doekies omgedraai oor klimaatsverandering nie. Hy sê lande soos die VSA is verantwoordelik vir die probleem wat almal raak. Dus, moet almal die bronne wat hulle beskikbaar het, tafel toe bring. Post navigation Source link
Witbooi en heiligdom by Vaalgras draai in parlement
Witbooi en heiligdom by Vaalgras draai in parlement Die PDM se president, McHenry Venaani, het ‘n mosie in die Nasionale Vergadering ter tafel gelê om ‘n heiligdom by Vaalgras op te rig ter ere van Kaptein Hendrik !Anseb Witbooi. Die Swapo-veteraan Jerry Ekandjo sê daar moet navorsing gedoen word oor waar Witbooi begrawe is en...
Fishcor-sage draai in parlement – Kosmos 94.1
Fishcor-sage draai in parlement Fishcor se pleidooi vir ‘n finansële reddingsboei het in die Nasionale Vergadering gaan draai. Bernadus Swartbooi, leier van die Landless Peoples Movement, het aan visserye-minister Derek Klaazen die pad vorentoe gevra oor Fishcor wat ‘n vermeende tekort van 500 miljoen Namibiese dollar aangeteken het. Swartbooi wil weet waarom die maatskappy nog...
‘Aktetas-tender’ versuur, draai in hof
‘Aktetas-tender’ versuur, draai in hof ‘n Tender wat toegeken is aan ‘n sogenaamde aktetas-maatskappy het versuur en draai in die hof. Die Chinese konstruksie maatskappy Zhou Construction dagvaar Ndakalimwe Investments vir konstruksiewerk wat aan die kantore van die Maatskaplike Voorsorgkommissie op Keetmanshoop en Lüderitz namens Ndakalimwe gedoen is. Zhou eis 1,26 miljoen Namibiese dollar vir...
Sodomie-wet draai weer in die hof voor 3 regters
Sodomie-wet draai weer in die hof voor 3 regters Friedel Dausab, wat die sodomie-wet in Namibië in die hoërhof uitdaag, se saak verskyn weer vanoggend in die hoërhof voor regter Shafimana Ueitele. Die saak is reeds verlede jaar gebring teen ministers van justisie en binnelandse sake, sowel as die aanklaer-generaal en die prokureur-generaal. Dausab voer...
Nog ‘n bevallingsaak teen die ministerie draai in die hof
Nog ‘n bevallingsaak teen die ministerie draai in die hof Die soveelste saak in verband met ‘n bevalling met komplikasies by ‘n staatshospitaal, kom weer vanoggend voor regter Boas Usiku voor. Whitney Snyder dagvaar die ministerie vir 1,5 miljoen Namibiese dollar. In haar stukke sê sy die verpleërs het nagelaat om voldoende sorg te gee en toe...
Nauyoma skaar hom by Ally, draai sy rug op Job
Nauyoma skaar hom by Ally, draai sy rug op Job Plaaslike berigte lui dat die bekende Affirmative Repositioning-aktivis Dimbulukeni Nauyoma die beweging verlaat en hom aansluit by Ally Angula, voormalige adjunk-uitvoerende direkteur van finansies. Angula het haar naam in die presidensiële verkiesing volgende jaar gegooi en Nauyoma sal blykbaar haar hoof veldtogbestuurder wees. Volgens hom...