Wêreldbeker-reuse draf teen mekaar uit Twee kragreuse in die spel is te sien in die twee spanne wat mekaar vanaand in ‘n VRK-derby in Kaapstad pak. Die Wêreldbeker-spanmaats, Deon Fourie en Eben Etzebeth, speel onderskeidelik vir die Stormers en Haaie. Fourie was die plaasvervanger-haker vir 77 minute by die Wêreldbeker en het die Springbokke vir...
Tag: draf
Sterker Haaie-span draf op Kingspark uit
Sterker Haaie-span draf op Kingspark uit Die Haaie is versterk met die terugkeer van sommige spelers wat beseer was. Hulle speel vanmiddag hulle eerste wedstryd in die Uitdaagbeker op Kingspark in Durban teen Section Paloise. Die Springbok-stut, Ox Nché, is in die beginspan en ruil truie met Ntuthuko Mchunu, terwyl Kerron van Vuuren terugkeer as...
Bokke draf vanaand uit vir landsburgers
Bokke draf vanaand uit vir landsburgers Die Springbokke sê hulle speel vanaand vir hulle mede-Suid-Afrikaners in die Wêreldbeker-eindstryd teen die All Blacks in Parys. Die vleuel Cheslin Kolbe en hulp-afrigter Mzwandile Stick het eer betoon aan die span se miljoene aanhangers, tuis én wêreldwyd, wat die Bokke se naelbyt-oorwinnings in die kwart- en die halfeindronde...
Eindstryd: Mees ervare Bokspan draf Saterdag uit
Eindstryd: Mees ervare Bokspan draf Saterdag uit Die mees ervare Springbok-span ooit speel Saterdag in die Wêreldbeker-eindstryd teen die All Blacks in Parys. Die Bok-afrigter Jacques Nienaber het twee veranderinge aangebring aan sy begin-15 met Faf de Klerk en Handré Pollard wat in die plek van Cobus Reinach en Manie Libbok uitdraf. Nienaber het ook...
Proteas draf weer uit teen Nieu-Seeland
Proteas draf weer uit teen Nieu-Seeland Suid-Afrika en Nieu-Seeland se vrouespanne kom vandag in die laaste eendagwedstryd in Durban teen mekaar te staan. Die Proteas het reeds die reeks met hulle oorwinning in Pietermaritzburg in hulle guns beklink. Die Proteas het beïndruk deur die teiken van 253 te haal met nog sewe paaltjies staande en...
Capricorn Eagles draf Verenigde Arabiese Emirate kaf
Capricorn Eagles draf Verenigde Arabiese Emirate kaf Krieket: Die Capricorn Eagles het die Verenigde Arabiese Emirate (110/5 in 20) met 9 paaltjies geklop by die internasionale T-20 toernooi in Dubai. Die Eagles het 114 lopies vir die verlies van 1 paaltjie in 18 boulbeurte aangeteken nadat hul teenstanders 110 lopies vir 5 paaltjies gekry het....
Bokke draf vanmiddag uit teen Roemenië – Kosmos 94.1
Bokke draf vanmiddag uit teen Roemenië Die Wêreldbeker-koors loop weer hoog onder die Springbok-aanhangers met hulle helde wat vanmiddag om drie-uur Roemenië in Bordeaux pak. Hoewel Roemenië na verwagting nie veel van ‘n uitdaging sal inhou nie, sal Suid-Afrika sy staal moet wys ná ‘n week van skokke oor die kniebesering van die haker Malcolm...
Welwitschias draf vanaand uit teen gedugte All Blacks – Kosmos 94.1
Welwitschias draf vanaand uit teen gedugte All Blacks Sam Whitelock ewenaar vanaand die gewese kaptein, Richie McCaw, se rekord van die meeste toetse vir die All Blacks wanneer hulle in ‘n Wêreldbeker-groepwedstryd in Toulouse, Frankryk, teen Namibië te staan kom. Die 34-jarige slot speel in sy 148ste toets vir Nieu-Seeland met ʼn groot moontlikheid dat...
Bokke draf net voor ses uit vanaand – Kosmos 94.1
RWC: Bokke draf net voor ses uit vanaand Suid-Afrika se verdediging van hulle Wêreldbekertitel begin vanmiddag in Marseilles teen Skotland. Beide spanne glo die kragmeting sal die toon aangee vir die res van hulle veldtogte. Die Springbokke is tans tweede op die wêreldranglys en die Skotte vyfde, maar die Bokke sê daar bestaan nie so...
Namibië draf 23:00 plaaslike tyd, teen Chili uit – Kosmos 94.1
Namibië draf 23:00 plaaslike tyd, teen Chili uit Die Windhoek Draught Welwitschias draf vanaand teen die gedugte span van Chili uit in hul derde wedstryd tydens hul Suid-Amerikaanse toer in die Wêreldrugby-nasiesbeker. Namibiese afrigter Allister Coetzee sê Chili kan nie onderskat word nie, alhoewel Argentinië A die span ‘n loesing van 40-12 toegedien het. Namibië...