Ouers spandeer kindertoelae aan drank, sê oud-kinderadvokaat Wêreldwyd het 1,4 miljard kinders jonger as 16 jaar geen vorm van sosiale beskerming nie, wat hulle kwesbaar maak vir siektes, swak voeding en armoede. Dit is volgens nuwe data wat deur die Internasionale Arbeidsorganisasie, Save the Children en Unicef vrygestel is. In lae-inkomste lande het minder as...
Tag: drank
Drank-, tabak-inflasie skiet die hoogte in
Drank-, tabak-inflasie skiet die hoogte in Die jaarlikse inflasiekoers vir alkoholiese drankies het in Januarie ‘n toename van 7,4 persent geregistreer, in vergelyking met 6,5 persent in Januarie verlede jaar. Die styging was hoofsaaklik te wyte aan groot stygings in die pryse van sjampanje, wat op ‘n jaargrondslag van 0,7 persent tot 11,6 persent geklim...
Prys van drank, tabak styg met 8,4%
Prys van drank, tabak styg met 8,4% Die jaarlikse inflasiekoers vir alkoholiese drank en tabak het in Desember met 8,4 persent toegeneem vergeleke met 4,2 persent in Desember 2022. Maand-tot-maand het die inflasiekoers met 0,3 persent toegeneem vergeleke met 0,5 persent in November. Die jaarlikse inflasiekoers vir alkoholiese drank het met 8,8 persent in Desember...
Drank, dronkbestuur en partytjies oorheers Copps 94.1
Drank, dronkbestuur en partytjies oorheers Copps 94.1 Soos verwag was die strate van die hoofstad uiters besig met einde van die maand vieringe, en natuurlik ook Swart Vrydag. Die Copps 94.1-span het hulle hande vol gehad met drank, partyjies en dronkbestuur. JP Nel was aan diens. Post navigation Source link
Doen iets aan dobbel en drank
Doen iets aan dobbel en drank Dobbel is ‘n vorm van verslawing. Mense met ‘n dobbelprobleem kan soortgelyke chemiese veranderinge in hul brein hê as dié wat gesien word by mense wat aan alkohol of dwelms verslaaf is. Gesinne van dobbelverslaafde mense raak bekommerd oor die hoeveelheid sportweddenskappe en dobbelhuise wat oopmaak. Gewoonlik neem dobbelary...
Shikongo het kommer oor drank, dobbelary onder lede – Kosmos 94.1
Shikongo het kommer oor drank, dobbelary onder lede Plaaslike media berig dat die Namibiese polisie-hoof, luitenant-generaal Joseph Shikongo sy kommer drankmisbruik en dobbelary in die mag uitgespreek het. Daarom is finansiële bestuur in die lede se opleiding ingesluit. Volgens Shikongo bestee beamptes hulle salarisse kort na betaaldag op drank en dobbelary en daarom moet omvattende opleiding aangebied word. Stresbestuur...