Namibian cyclist Drikus Coetzee unfortunately had to retire from the Atlas Race in Morocco due to dehydration, with less than a hundred kilometers remaining in the competition. Lithuania’s Justinas Leveika emerged as the victorious cyclist in the race, which spanned over 1,300 kilometers from Marrakesh to Essaouira in Morocco. Coetzee, participating in his first attempt...
Tag: Drikus
Drikus Coetzee onttrek aan Atlas-bergfietsren
Drikus Coetzee onttrek aan Atlas-bergfietsren En in sportnuus, moes Namibë se yster-fietsryer Drikus Coetzee, uit die Atlas-bergfietsren tree as gevolg van dehidrasie. Hy het 1 283km van die ongesteunde wedren se 1 300km afgelê en was 30km agter die voorloper, Justinas Leveika van Lithuanië, toe hy moes stop. Coetzee het op ‘n stadium vir lank...
Drikus Coetzee in tweede plek in Atlas-bergwedren
Drikus Coetzee in tweede plek in Atlas-bergwedren Namibië se uithou-fietsryer, Drikus Coetzee, is in die tweede plek in die uitmergelende Atlas-bergwedren in Marokko. Hy het reeds 1 007km van die ongesteunde wedren se 1 300km afgelê en is 30km agter die voorloper, Justinas Leveika van Lithuanië. Die derde geplaasde Ulrich Bartholmoes van Duitsland is 6km...
Drikus Coetzee lei in Atlas-bergwedren
Drikus Coetzee lei in Atlas-bergwedren Namibië se bobaas fietsryer Drikus Coetzee loop tans voor in die moordende Atlas-bergwedren in Marokko. Die ongesteunde wedren van 1 300 kilometer deur en oor die Atlas-berge het in Marrakesh begin en eindig op die 17de vandeesmaand in die historiese dorpie Essaouira. 228 fietsryers het weggespring en 11 het reeds...
Drikus Coetzee lei in Atlas-bergwedren
Drikus Coetzee lei in Atlas-bergwedren Namibië se bobaas fietsryer Drikus Coetzee loop tans voor in die moordende Atlas-bergwedren in Marokko. Die ongesteunde wedren van 1 300 kilometer deur en oor die Atlas-berge het in Marrakesh begin en eindig op die 17de vandeesmaand in die historiese dorpie Essaouira. 228 fietsryers het weggespring en 11 het reeds...
Drikus en sy gordel kuier vandag in Pretoria
Drikus en sy gordel kuier vandag in Pretoria Suid-Afrika se eerste UFC-kampioen, Dricus du Plessis, gaan sy kosbare gordel vandag aan ondersteuners in Pretoria vertoon nadat hy gister ʼn besoek aan Kaapstad gebring het. Hy het die Stormers-rugbyspan besoek en ondersteuners het na die V&A Waterkant gestroom om die kampioen te ontmoet. Du Plessis gaan...
Drikus wens (ander) Dashers sterkte toe
Drikus wens (ander) Dashers sterkte toe Meer as 1 000 fietsryers gaan aan vanjaar se Nedbank Desert Dash deelneem, wat vandag vanaf Grove Mall in Windhoek vertrek na Swakopmund se Platz Am Meer Mall. Daar lê ‘n uitmergelende 397 kilometer deur die Khomas Hochland vir deelnemers voor, wat dit in 24 uur moet aflê. Namibiese...
Wes-Kaapse gure weer pootjie Drikus Coetzee – Kosmos 94.1
Bergfietsry: Wes-Kaapse gure weer pootjie Drikus Coetzee Fietsry: Drikus Coetzee het ‘n terugslag gehad toe gure weer in die Wes-Kaap hom gepootjie het om aan ‘n bergfiets-uithouwedren deel te neem. Hy het vanoggend van Windhoek na Kaapstad gevlieg het om aan die Around the Pot’s Double Pot-bergfiets-uithouren oor 321 kilometer by Swellendam in die Overberg-streek...