Tag: dring

Home dring
Blitsbokke dring deur na kwarteindronde in Hongkong
Post

Blitsbokke dring deur na kwarteindronde in Hongkong

Blitsbokke dring deur na kwarteindronde in Hongkong Rugby: Die Blitsbokke is deur na die kwarteindronde in Hongkong nadat hulle hul eerste twee wedstryde in Groep C gewen het. Hulle het eers ‘n sege van 22-17 oor Ierland behaal. Shilton van Wyk, Dewald Human, Quewin Nortjé en Ryan Oosthuizen het drieë gedruk om die Blitsbokke hulle...

Sommige skole in hoofstad dring aan op maskers-dra
Post

Sommige skole in hoofstad dring aan op maskers-dra

Sommige skole in hoofstad dring aan op maskers-dra Sommige skole in Windhoek het leerders se ouers in kennis gestel dat alle leerlinge van môre af maskers moet dra. Dit kom nadat Covid-19 gevalle by twee skole in Rehoboth voorgekom het. Daar is egter nog geen amptelike instruksies van die regering aan skole in die verband...

Pakistan dring deur teen Nieu-Seeland
Post

Pakistan dring deur teen Nieu-Seeland

Pakistan dring deur teen Nieu-Seeland Fakhar Zaman sê Pakistan sou graag die reuse 402-lopie teiken gejaag het om Nieu-Seeland te klop voor reën in Bengaluru die lewe vir hulle makliker gemaak het in gister se Wêreldbekerstryd om oorlewing. Zaman het ‘n aggressiewe 126 lopies van 81 balle af geslaan om Pakistan se totaal te staan...

Bokke dring deur na spannende wedstryd teen Frankryk
Post

Bokke dring deur na spannende wedstryd teen Frankryk

Bokke dring deur na spannende wedstryd teen Frankryk Die verdedigende kampioene, die Springbokke, is deur na die Wêreldbeker-halfeindstryd ná hul naelskraapse oorwinning van 29-28 oor die gasheer Frankryk in Parys. In ‘n opwindende eerste helfte het albei kante drie drieë aangeteken, maar ‘n Thomas Ramos-strafskop het die gasheer teen rustyd ‘n voorsprong van 22-19 besorg....

Brave Gladiators se laaste kans om deur te dring
Post

Brave Gladiators se laaste kans om deur te dring

Brave Gladiators se laaste kans om deur te dring Namibië se nasionale vroue sokkerspan, die Brave Gladiators, het nog een kans om na die uitkloprondes van die Cosafa vroue-kampioenskap in Gauteng deur te dring wanneer hulle vanmiddag teen Lesotho te staan kom. Die Gladiators het in hul eerste wedstryd teen Botswana met een-elk gelykop gespeel,...

Hopwood dring aan op deursigtigheid in oliesektor – Kosmos 94.1
Post

Hopwood dring aan op deursigtigheid in oliesektor – Kosmos 94.1

Hopwood dring aan op deursigtigheid in oliesektor Die stigter en direkteur van die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing, Graham Hopwood het die wetlike en regulatoriese raamwerk van die Namibiese gas- en oliesektor onder die loep geneem. Hy is ‘n spreker by die twee daagse Olie- en Gaskonferensie in die hoofstad en sê deursigtigheid van kontrakte is...