Swaar reën dood 12 in DRK Minstens 12 mense is dood en meer as 50 word vermis nadat swaar reën ‘n kloof op ‘n rivier in die suidweste van die Demokratiese Republiek van die Kongo laat ineenstort het. Die grondstorting het Saterdagmiddag in die Dibaya Lubwe-kommune in die Kwilu-provinsie plaasgevind. Dit het ‘n waterval van...
Tag: DRK
Vrede tussen die DRK en Rwanda van kritieke belang
Vrede tussen die DRK en Rwanda van kritieke belang President Cyril Ramaphosa sê ‘n politieke oplossing is nodig in die konflik tussen Rwanda en die Demokratiese Republiek die Kongo. Hy het Rwanda besoek om die 30ste herdenking by te woon van die 1994-volksmoord, toe ekstremiste in die Hutu-etniese groep tydens ‘n 100-dae-moordtog ongeveer 800 000...
VN berispe DRK oor sy tronke
VN berispe DRK oor sy tronke ‘n Totaal van 104 gevangenes is tot dusver vanjaar dood in die Demokratiese Republiek van die Kongo se onderbefondsde en chronies-oorvol tronke, sê die VN se gesamentlike menseregtekantoor. Die hoofoorsaak van die sterftes was aansteeklike siektes soos tuberkulose, wat maklik in oorvol fasiliteite versprei en mediese aandag vereis, wat...
Wat maak die SANDF in die DRK?
Wat maak die SANDF in die DRK? ActionSA sê hy soek duidelikheid van die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Thandi Modise, oor die ontplooiing van Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag-soldate in die Demokratiese Republiek die Kongo. Die weermag se bedrywighede as deel van die Suid-Afrikaanse sending in die DRK, word glo aan operasionale risiko’s bloot gestel...
DRK kry eerste vroulike eerste minister
DRK kry eerste vroulike eerste minister Die president van die Demokratiese Republiek van die Kongo, Felix Tshisekedi, het Judith Suninwa Tuluka as die eerste vroulike eerste minister aangewys. Dit is ‘n vervulling van sy veldtogbelofte om geslagsgelykheid te bevorder. Tuluku is ʼn voormalige minister van beplanning en aanvaar haar rol te midde van toenemende geweld...
Franse regering het kommer oor geweld in DRK
Franse regering het kommer oor geweld in DRK Frankryk sê hy is “baie bekommerd” oor die situasie in die ooste van die Demokratiese Republiek van die Kongo, en doen ‘n beroep op Rwanda om sy steun aan die M23-rebellegroep wat onlangs sy offensief verskerp het, te staak. Rwanda ontken dat hy die M23 ondersteun, hoewel...
SANW maak name bekend van lede wat in DRK gedood is
SANW maak name bekend van lede wat in DRK gedood is Die Suid-Afrikaanse Nasonale Weermag het die name van die soldate wat in ‘n mortieraanval in die Demokratiese Republiek van die Kongo dood is, bekend gemaak. Kaptein Simon Bobe en onder-korporaal Irven Semono het gesterf toe ‘n mortierbom in een van die militêre basisse van...
DA hou Cyril verantwoordelik vir Weermag-soldate se dood in DRK
DA hou Cyril verantwoordelik vir Weermag-soldate se dood in DRK Die DA gee president Cyril Ramaphosa die skuld vir die dood van twee lede van die Suid-Afrikaanse Weermag. Hulle het gesterf in ‘n mortieraanval in Goma in die Demokratiese Republiek van die Kongo. Die DA se nasionale woordvoerder vir Verdediging en Militêre Veterane, Kobus Marais,...
VN spreek kommer oor voortdurende geweld in DRK
VN spreek kommer oor voortdurende geweld in DRK Die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad het kommer uitgespreek oor die toenemende geweld in die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo. Skermutselings tussen die M23-rebelle en die land se weermag het onlangs verskerp. Die M23 is een van tientalle gewapende groepe wat lank reeds die land se...
Tshisekedi in DRK ingesweer – Kosmos 94.1
Tshisekedi in DRK ingesweer Die president van die Demokratiese Republiek van die Kongo, Felix Tshisekedi, is vir ‘n tweede termyn van vyf jaar ingesweer ná ‘n groot oorwinning wat sy opponente geweier het om te erken weens wydverspreide onreëlmatighede oor die algemene verkiesing in Desember. Owerhede het erken dat daar probleme was, maar het die...