Dronkbestuur vier hoogty Gemeet aan die aantal gevalle in die polisie se naweek-misdaadverslag, hou Namibiërs nie op om dronk te bestuur nie. In een van die gevalle wat aangemeld is het twee mans, beide onder die invloed van alkohol, Saterdagaand geweier om mekaar die reg van weg te gee in Sam Nujoma-laan, Walvisbaai. Dit het...
December 28, 2024
Tag: Dronkbestuur
Home
Dronkbestuur
Post
November 25, 2023November 25, 2023Uncategorized
Drank, dronkbestuur en partytjies oorheers Copps 94.1
Drank, dronkbestuur en partytjies oorheers Copps 94.1 Soos verwag was die strate van die hoofstad uiters besig met einde van die maand vieringe, en natuurlik ook Swart Vrydag. Die Copps 94.1-span het hulle hande vol gehad met drank, partyjies en dronkbestuur. JP Nel was aan diens. Post navigation Source link
Post
August 19, 2023August 19, 2023Uncategorized
Dronkbestuur en geweld vier hoogty – Kosmos 94.1
Copps 94.1: Dronkbestuur en geweld vier hoogty Kosmos 94.1 se Copps 94.1 teenmisdaad-realiteitsprogram het weer ‘n aksiebelaaide aand gehad wat afgeskop het met ‘n dronkbestuur-verwante ongeluk en mediese noodgevalle weens bottel- en messtekery. Copps 94.1 was Vrydagaand regstreeks op die lug met ons vennote G4S Namibia, Autohaus Windhoek, Minet Namibia Insurance Brokers, ITR Earthmoving Equipment,...