Ruvoer-voorrade onder erge druk, raak kostes Die uitdagings met ruvoer-invoere veroorsaak dat Namibië afhanklik is van beperkte, duurder binnelandse voorrade. Terselfdertyd heers kommer oor die volhoubaarheid van binnelandse produksie. Ten spyte van die reën lyk dit nie asof die situasie enige tyd gaan verbeter nie – nie vir ruvoer of weiding nie. Kosmos 94.1 Nuus...
Tag: druk
Druk bou op Britse regering om wapenverkope aan Israel te stop
Druk bou op Britse regering om wapenverkope aan Israel te stop Parlementêre druk bou voort op die Britse regering om wapenverkope aan Israel te verbied. Dit kom te midde van tekens dat Israel van voorneme is om die VN-veiligheidsraad-resolusie oor ‘n wapenstilstand wat hierdie week goedgekeur is, te ignoreer. ’n Brief aan die buitelandse sake-minister,...
Sensus plaas druk op gesondheid
Sensus plaas druk op gesondheid Ben Nangombe, uitvoerende direkteur van gesondheid, sê die voorlopige bevolking- en behuisingsensusresultate, wat deur die Namibiese Statistiek-aganetskap vrygestel is, beteken die ministerie is onder groot druk en moet ekstra hard werk om gesondheidsorgdienste aan die groeiende bevolking te lewer. Maar presies wat nodig is, weet hulle nog nie. Post navigation...
Zim se sentrale bank moet ophou geld druk en vir die regering leen
Zim se sentrale bank moet ophou geld druk en vir die regering leen Zimbabwe moet sy fiskale en monetêre beleid meer voorspelbaar maak om vertroue in sy geldeenheid te herstel. Dit is volgens Victoria Kwakwa, die Wêreldbank se streeksvisepresident vir Oos- en Suider-Afrika. In haar mening kan die land vordering maak deur weg te beweeg...
Druk op gesondheidstelsels oor ‘lae Covid- en griep-inentingsyfers
Druk op gesondheidstelsels oor ‘lae Covid- en griep-inentingsyfers Die lae inentingsyfers teen die jongste weergawes van Covid-19 en griep plaas hierdie druk op oorsese gesondheidsorgstelsels gedurende die winter. In die Verenigde State, verskeie Europese lande en ander dele van die wêreld is daar die afgelope weke berigte van toenemende hospitalisasies wat verband hou met respiratoriese...
Nuwe opname waar Trump druk op verkiesingsbeamptes plaas
Nuwe opname waar Trump druk op verkiesingsbeamptes plaas Donald Trump het druk op amptenare om nie die 2020-verkiesingsuitslae in Michigan te sertifiseer nie, geplaas. Dit is volgens oudio-opnames. Die beskuldigings kom soos Trump weer vir president verkiesbaar is en gereed is om die Republikeinse benoeming in 2024 te kry – ondanks beide staats- en federale...
Druk op Israel neem toe
Druk op Israel neem toe Israel kom uit internasionale oorde toenemend onder druk oor stygende sterftes onder burgerlikes en die vernietiging van hospitale in Gaza terwyl sy oorlog teen Hamas in die Palestynse gebied voortduur. Die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad stem vandag oor ʼn nuwe resolusie wat ʼn dringende en volhoubare staking van vyandighede in...
Afrika-lande ervaar druk oor olie, gas by COP28
Afrika-lande ervaar druk oor olie, gas by COP28 Die COP28-beraad in Dubai stoei nog oor die finale verklaring. Die beraad moes reeds Dinsdag klaargemaak het. Afrika-lande word volgens berigte aangemoedig word om Westers-gedrewe anti-fossielbrandstofbeleide heeltemal te verwerp. Reeds het ‘n voorlopige konsepooreenkoms, wat deur 200 lande goedgekeur moet word, voorstelle vir die uitfasering van fossielbrandstowwe...
Ooraanbod in mark druk Brent af
Ooraanbod in mark druk Brent af Oliepryse het Vrydag met meer as 2 persent gestyg nadat Amerikaanse data verwagtinge van ‘n groei in vraag na die kommoditeit ondersteun het, maar Brent het steeds ‘n sewende agtereenvolgende week se daling aangteken, die langste dalingsperiode in 5 jaar. Brent het die week op net onder 76 Amerikaanse...
Alweendo sê Namibië druk om olieproduksie te bespoedig
Alweendo sê Namibië druk om olieproduksie te bespoedig President Hage Geingob hou sy einde van die jaar persinligtingsessie by Staatshuis. Tydens die sessie gee ministers ook terugvoering oor hulle doen en late vir die jaar. Tom Alweendo, minister van myne en energie, het natuurlik, soos verwag, oor die olieontdekkings gesels en meen hulle werk nou...