Tag: druk

Home druk
Hoe gemaak as die skoen druk
Post

Hoe gemaak as die skoen druk

Hoe gemaak as die skoen druk Verbruikers in Namibië is vasgevang in ‘n meedoënlose bekostigbaarheidstryd te midde van skynbaar nimmereindigende inflasiedruk soos die pryse van algemene items die hoogte inskiet. Die jaarlikse inflasiekoers het in Oktober op 6 persent gestaan, wat hoër is as die 5,4 persent wat in September aangeteken is. Die toename is...

AfriForum Jeug sê Tukkies gee in na politieke druk
Post

AfriForum Jeug sê Tukkies gee in na politieke druk

AfriForum Jeug sê Tukkies gee in na politieke druk AfriForum Jeug dring by die Universiteit van Pretoria aan op antwoorde oor die terugtrek van klagtes teen die EFF-Studentebevel se kandidate en die vestiging van ‘n tydelike komitee vir 2024 se Studenteraad. Die organisasie vra duidelikheid oor die gevolge van die terugtrekkingsproses vir die kandidate se...

Ekonomiese druk: Namibië is kwesbaar, wat kan ons doen?
Post

Ekonomiese druk: Namibië is kwesbaar, wat kan ons doen?

Ekonomiese druk: Namibië is kwesbaar, wat kan ons doen? Die Namibiese ekonomie is nou verweef met die van Suid-Afrika, aangesien sowat 70 persent van invoere uit die buurland afkomstig is en die Namibiese dollar een-tot-een aan die Suid-Afrikaanse rand gekoppel is. Dit beteken enige negatiewe finansiële en ekonomiese verwikkelinge in die buurland het ‘n oombliklike...

Transnet se uitvoerende hoof swig onder druk, bedank
Post

Transnet se uitvoerende hoof swig onder druk, bedank

Transnet se uitvoerende hoof swig onder druk, bedank Transnet se uitvoerende hoof, Portia Derby, het onder die druk geswig en bedank. Dit volg op ‘n jaar waarin sakelui en later georganiseerde arbeid aangedring het op haar vertrek terwyl die staat se logistieke instelling gesukkel het onder haar beheer. Derby is in Januarie 2020 aangestel, volgens...

Kaapse nooddienste onder erge druk, tekort aan personeel
Post

Kaapse nooddienste onder erge druk, tekort aan personeel

Kaapse nooddienste onder erge druk, tekort aan personeel Die Wes-Kaapse hoof van Noodmedisyne by Metro-nooddienste en Noodgeneeskunde, Wayne Smith, sê sommige hospitale in die provinsie het minder noodwerkers ná die storms oor die langnaweek. Talle gesondheidsorgwerkers sukkel om toegang tot hospitale te kry weens padsluitings en skade. Smith sê baie van die gesondheidsorgwerkers werk tans...

Druk op leiers oor ontwikkelingsdoelwitte
Post

Druk op leiers oor ontwikkelingsdoelwitte

Druk op leiers oor ontwikkelingsdoelwitte Wêreldleiers ondervind al hoe meer druk om hulle beleggings te verhoog om die volhoubare ontwikkelingsdoelwitte teen 2030 te bereik. Die algemene vergadering van die Verenigde Nasies het die wekroep om aksie uitgereik en beklemtoon die behoefte aan aansienlik meer beleggings om by die mikpunte uit te kom. Tot dusver is...

Druk neem toe op Karas-owerhede, veral na ontdekkings, projekte
Post

Druk neem toe op Karas-owerhede, veral na ontdekkings, projekte

Druk neem toe op Karas-owerhede, veral na ontdekkings, projekte Druk neem toe op owerhede in die Karas-streek, sowel as die sentrale regering, veral na aanleiding van die olie-ontdekking en die groen-waterstof projekte. Inwoners wil in die welvaart deel. ‘n Groep kleinskaalse kontrakteurs het op Keetmanshoop opgeruk na die Paaie-owerheid se streekskantoor. Hulle sê tenders word...

Verwagte salarisverhogings plaas Gautengse fiskus onder druk – Kosmos 94.1
Post

Verwagte salarisverhogings plaas Gautengse fiskus onder druk – Kosmos 94.1

DA: Verwagte salarisverhogings plaas Gautengse fiskus onder druk Die DA in Gauteng sê die minister van finansies, Enoch Godongwana, het onlangs gewaarsku provinsies sal hoër as verwagte salarisverhogings uit hul bestaande begrotings moet befonds. Die ooreenkoms is eers bereik ná die begroting in Februarie ingedien is, en is dus nie ingereken nie. Adriana Randall van...

Republikeine druk besig met veldtogte in VSA – Kosmos 94.1
Post

Republikeine druk besig met veldtogte in VSA – Kosmos 94.1

Republikeine druk besig met veldtogte in VSA Die VSA se 4 Julie Onafhanklikheidsdag is herdenk te midde van veldtogte deur Republikeine wat as presidensiële kandidaat verkies moet word. Almal was bedrywig behalwe vir Donald Trump. Oud-vise-president Mike Pence was in die allerbelangrike deelstaat Iowa en is hartlik verwelkom by ‘n straatparade. Hy het met die media gepraat.  Post navigation Source link