SACU dryf inkomste aan vir GRN Die finansminister, Ipumbu Shiimi, het in sy begrotingsrede in die Nasionale Vergadering gesê regerings-inkomste vir die huidige finansiële jaar het met 11,5 persent tot 90,4 miljard Namibiese dollar gestyg. Dit is aangedryf deur hoër inkomste van die Suider-Afrikaanse Doeane-unie, altesaam 28 miljard dollar, wat aansienlik hoër is as wat...
Tag: dryf
Polisie dryf Navalny-ondersteuners uiteen – Kosmos 94.1
Polisie dryf Navalny-ondersteuners uiteen Die polisie in Rusland het op mense toegeslaan wat saamgekom het om die dood van die opposisieleier, Alexei Navalny, te gedenk. Menseregtegroepe sê minstens 100 mense is aangekeer. Beamptes in Moskou en St. Petersburg het plakkate uit betogers se hande geruk en andere van hulle het opslaan-gedenktekens vir Navalny weggesleep. Die...
Namibiërs se hoop dryf Warriors aan vanaand
Namibiërs se hoop dryf Warriors aan vanaand Namibië se hoofafrigter, Collin Benjamin, sê die span fokus op die hoop en drome van die mense tuis in vanaand se Afrikabekertoernooi-kragmeting teen Suid-Afrika in Ivoorkus. Na hulle geskiedkundige oorwinning van 1-0 in hulle openingswedstryd teen die gunstelinge in Groep E, Tunisië, is die Brave Warriors vasberade om...
Behuisingstekorte dryf huispryse op, met 1 258% – Kosmos 94.1
Behuisingstekorte dryf huispryse op, met 1 258% Die makelaarsfirma Simonis Storm het ‘n ontleding van behuising gedoen en volgens sy syfers het gemiddelde huispryse tussen Januarie 1990 en Maart 2023 met 1 258 persent gestyg. Dit impliseer dat gemiddelde huispryse in Namibië tans 13 keer hoër is en daarom kan jongmense nie bekostig eiendom aan...
Mynwese dryf groei, landbou krimp – Kosmos 94.1
Mynwese dryf groei, landbou krimp Die Sentrale Bank het sy ekonomiese bulletin vir Junie vanjaar bekend gemaak. Ekonomiese groei vertoon eintlik redelik goed maar dit is aangedryf deur mynwese met landbou en sekondêre industrieë wat gekrimp het. Die sentrale bank se woordvoerder Kazembire Zemburuka het die besonderhede. Post navigation Source link