Oorstromings lê Oman, Dubai lam Die Verenigde Arabiese Emirate het onder stortreën en oorstromings deurgeloop. Die regering sê dit was die hoogste reënval die afgelope 75 jaar toe meer as 142-millimeter reën in 12 uur in Dubai geval het. Die Dubai Internasionale Lughawe wat onlangs bekroon is as die tweede besigste lughawe ter wêreld, moes...
Tag: Dubai
Namibian coach reaps rewards in Dubai – Sport
Robin du Toit, a prominent Namibian sport scientist, coach, and founder of ArtisticFit, is the first Namibian coach to secure a world championship title in strength sport. Under his guidance, athlete Brendali Theron emerged victorious in the under-75 women’s category at the World Strongman Championship held in Dubai on 28 March, marking a significant moment...
Medvedev begin goed by Dubai
Medvedev begin goed by Dubai Die wêreldnommer-vier, Daniil Medvedev, het die verdediging van sy Dubai-kampioenskapstitel met ‘n oortuigende oorwinning begin. Die Rus het in sy eerste wedstryd sedert hy verlede maand die Australiese Ope-eindstryd verloor het, sy 340ste loopbaanoorwinning behaal met ‘n sege van 6-3, 7-5 oor Alexander Shevchenko van Kazakhstan. Medvedev speel vandag in...
WadzPay’s Dubai entity receives Virtual Asset Service Provider (VASP) Licence from Dubai’s Virtual Assets Regulatory Authority
Issuance of licence is subject to meeting pre-operating requirements and qualifications for operational approval WadzPay’s Dubai Entity Receives VASP Licence from VARA WadzPay’s Dubai Entity Granted VASP Licence. Poised to Revolutionize Virtual Asset Transactions in Middle East. DUBAI, United Arab Emirates, Feb. 28, 2024 (GLOBE NEWSWIRE) — WPME Technology, the Dubai-based entity of WadzPay, a...
Karate Combat 46 coloca em foco a posição de Dubai como um dos principais destinos de turismo esportivo
O KC46 será realizado no sábado, 20 de abrilPrimeira liga esportiva profissional gamificada por um token de acesso blockchain DUBAI, Emirados Árabes Unidos, Feb. 24, 2024 (GLOBE NEWSWIRE) — A Karate Combat, a principal liga profissional de esporte de combate de contato total do mundo, fez uma parceria com o Dubai Department of Economy and...
Karate Combat 46 en passe de renforcer la position de Dubaï comme destination de choix du tourisme sportif
KC46 se tiendra le samedi 20 avrilLa première ligue sportive professionnelle gamifiée par un token d’accès blockchain DUBAÏ, Émirats arabes unis, 24 févr. 2024 (GLOBE NEWSWIRE) — Karate Combat, la première ligue de frappe professionnelle full contact au monde, s’est associée au ministère de l’Économie et du Tourisme de Dubaï (Department of Economy and Tourism, DET) et...
Paolini veg terug en wen Dubai Ope-titel
Paolini veg terug en wen Dubai Ope-titel Tennis: Jasmine Paolini van Italië het gister haar eerste WTA 1000-titel verower met ‘n oorwinning in drie stelle teen die Russiese kwalifiseerder Anna Kalinskaya in die eindstryd van die Dubai Ope. Paolini, wat 26ste gekeur was, het die eerste stel verloor maar teruggeveg om met 4-6, 7-5, 7-5...
Hof weier Anoj Singh se aansoek om in Dubai te werk
Hof weier Anoj Singh se aansoek om in Dubai te werk Die Johannesburgse Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof het die korrupsie-beskuldigde voormalige finansiële hoof van Transnet, Anoj Singh, enige versagting van sy borgtogvoorwaardes geweier. Hy het die aansoek ingedien om ‘n permanente werksaanbod van uitvoerende hoof in Dubai te kan aanvaar. Landdros Emmanuel Magampa sê die hof vind...
Vekic verslaan Sabalenka in Dubai
Vekic verslaan Sabalenka in Dubai Tennis: Die wêreld-nommer-31, Donna Vekic van Kroasië, het die tweede gekeurde Aryna (Arina) Sabalenka van Belarus in die ronde van 32 uitgeskakel op die Dubaise Ope in die Verenigde Arabiese Emirate. Die dubbele Australiese Ope-kampioen het die eerste stel gewen, maar Vekic het ratte verwissel en toe die volgende twee...
Rory kan in Dubai koning kraai
Rory kan in Dubai koning kraai Die viermalige major-wenner Rory McIlroy sê hy het ná sy tweede plek in die Dubai-uitnodigingstoernooi verlede week ʼn kans om die Dubai Desert Classic wat vandag begin, te wen. Die wêreld se nommer twee was verlede week by die uitnodigingstoernooi op pad na ʼn oorwinning toe sy een hou...