Savanna se sukses dui uitdagings in landbousektor aan In ‘n merkwaardige demonstrasie van gemeenskapsondersteuning en landbousukses, het Savanna Beef Processors die tweede plek in die kategorie “Biggest Deal Capital Raising” behaal tydens die gesogte Top Namibian Company Awards 2023-geleentheid wat deur The Brief gereël word. Die toekenning onderstreep die beduidende bydrae van meer as 700...
Tag: dui
Namibië se maandelikse lewenskoste dui middelinkomste-land aan – Kosmos 94.1
Namibië se maandelikse lewenskoste dui middelinkomste-land aan Volgens Wisevoter, ‘n Amerikaanse toonaangewende data-gedrewe platform, verskil lewenskoste in die wêreld baie van land tot land. Sekere lande, soos dié in Wes-Europa, is geneig om ‘n baie hoër lewenskoste te hê as dié van ontwikkelende lande. Die verskille kan toegeskryf word aan faktore soos eiendomspryse, salarisse en...
Toestroming vir poste dui op werkloosheidskrisis – Kosmos 94.1
Arbeidskenner: Toestroming vir poste dui op werkloosheidskrisis ‘n Namibiese arbeidskenner het sy reaksie gegee op die meer as 100 000 aansoeke wat die Namibiese Statistieke-agentskap vir veldpersoneel-poste alleen ontvang het vir die komende sensus. Meer as 10 000 aansoeke is vir kantoor-poste deur hul aanlyn-werwing-stelsel ontvang het vir die Nasionale Bevolking- en Behuisingsensus wat slegs...