Onbillike praktyke sluit duisende uit van armoede-toelaes Die Instituut vir Ekonomiese Geregtigheid in die buurland het kommer uitgespreek oor die uitsluiting van duisende Suid-Afrikaners van die maatskaplike toelaes vir die verligting van nood. ‘n Senior beleidspesialis by die instituut, Neil Coleman, sê daar is onbillike praktyke betrokke, in baie gevalle waar toelaes nie betaal word...
December 15, 2024