Adidas maak ‘Nazi-oopsie’ met Duitse sokkertrui Adidas het sokkeraanhangers verbied om die Duitse nasionale trui te koop wat met die nommer 44 gepasmaak is, weens kommer dat dit soos die Nazi se SS-simbool lyk. Die Schutz-Staffel, of SS-beskermingspan, was aanspreeklik vir talle misdade teen die mensdom onder Adolf Hitler se Nazi-regime. Adidas het ontken dat...
Tag: Duitse
Kommer oor Duitse masels in George-gebied
Kommer oor Duitse masels in George-gebied Die Tuinroete-distriksmunisipaliteit sê gevalle van rubella of Duitse masels is in die George-omgewing aangeteken. Alhoewel dit gewoonlik ‘n ligte siekte is by kinders en volwassenes, kán dit baie skadelik wees vir swanger vroue, omdat dit hul ongebore babas ook kan besmet. Die munisipaliteit se woordvoerder, Herman Pieters, sê rubella...
Duitse verbod op jagtrofeë sal ekonomie sleg wond
Duitse verbod op jagtrofeë sal ekonomie sleg wond Namibië se Omgewingsminister, Pohamba Shifeta, is bekommerd oor Duitsland se voorgestelde beperkings op die invoer van jagtrofeë So ‘n verbod kan Namibië se ekonomie en bewaringspogings hard slaan.Namibië maak staat op gereguleerde en volhoubare trofeejag om plaaslike gemeenskappe te ndersteun en ‘n gesonde wildbevolking te handhaaf. Shfete het...
Voormalige Stasi-lid in Duitse moordverhoor
Voormalige Stasi-lid in Duitse moordverhoor ‘n Voormalige lid van die Oos-Duitse geheime polisie sal vandag in Duitsland verhoor word omdat hy ‘n Poolse man geskiet het wat amper 50 jaar gelede na Wes-Berlyn probeer vlug het. Die 80-jarige beskuldigde, wat deur die hof as Martin N. geïdentifiseer is, word aangekla van die moord op Czeslaw...
Kremlin sê Duitse weermag beplan aanval…
Kremlin sê Duitse weermag beplan aanval… Die Kremlin sê ‘n beweerde opname van Duitse militêre besprekings toon dat Duitsland se gewapende magte planne bespreek om aanvalle op Russiese grondgebiede te loods. Die opname self sê dat binne die Bundeswehr daar planne is om aanvalle teen Rusland te loods en Dmitri Peskov, woordvoerder van die Kremlin,...
Saak van moord op Duitse toeris uitgestel
Saak van moord op Duitse toeris uitgestel Drie Zimbabwiërs wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n Duitse toeris in Limpopo vermoor het, moet volgende Maandag na die Northam-landdroshof terugkeer. Jan Moshabi, Abstein Madzvimbo en Thomas Moyo staan tereg op aanklag van moord en oortreding van die Immigrasiewet nadat die 74-jarige Herman Westphal die afgelope naweek...
Duitse wet laat beperkte dagga-verbouing en besit toe
Duitse wet laat beperkte dagga-verbouing en besit toe Duitsland se Bundestag het ‘n wet aangeneem wat individue en vrywillige verenigings toelaat om beperkte hoeveelhede dagga te kweek en te besit. Die wet, wat deur kanselier Olaf Scholz se regerende drieparty-koalisie goedgekeur is, wettig die verbouing van tot drie plante vir private verbruik en die besit...
Gaza roep Duitse volksmoord-herinneringe in Namibië op
Gaza roep Duitse volksmoord-herinneringe in Namibië op Namibië het vandag ‘n mondelinge verklaring by die die Internasionale Hof van Justisie in Den Haag, Nederland, aangebied oor die Israel-Palestina kwessie. Die justisie-minister, Yvonne Dausab, het gesê die aanvalle op Palestyne in Gaza roep pynlike herinneringe op van die volksmoord wat Duitsland op Namibiërs uitgevoer het. Namibië...
Verregse AfD-party in Duitse verkiesingstoets
Verregse AfD-party in Duitse verkiesingstoets Die verregse AfD-party staan voor sy eerste verkiesingstoets sedert reusebetogings Duitsland getref het teen die teen-immigrasiegroep, oor onthullings van debatte oor die massa-uitsetting van buitelanders. AFP berig gister se verkiesing in oos-Thuringia vir ‘n distriksadministrateurspos was die eerste sedert die woede oor die Potsdam-vergadering. Meer as ‘n miljoen mense het...
Nog geen skadevergoeding, 120 jaar na Duitse volksmoord
Nog geen skadevergoeding, 120 jaar na Duitse volksmoord Dit is vandag 120 jaar sedert die Duitse volksmoord op die Ovaherero en Nama-gemeenskappe in Namibië plaasgevind het. ‘n Lid van die Duitse parlement, Sevim Dagdelen, het aan die Duitse persagentskap gesê dit is ’n politieke aanklag dat die versoeningsooreenkoms steeds nie in werking kan tree nie...