Tag: Duitsers

Home Duitsers
Duitsers is selfvondaan in Gaza-konflik
Post

Duitsers is selfvondaan in Gaza-konflik

Duitsers is selfvondaan in Gaza-konflik Verskeie organisasies beskuldig Duitsland van selfvoldaanheid in die konflik tussen Israel en Hamas, en selfs van aandadigheid aan volksmoord. Organisasies soos South African Jews for a Free Palestine en Healthcare Workers 4 Palestine sê Duitsland se houding het die onderdrukking van diegene wat die beweerde volksmoord teenstaan, verskerp in plaas...

Duitsers betoog teen verregse AfD
Post

Duitsers betoog teen verregse AfD

Duitsers betoog teen verregse AfD Sowat 150 000 mense het in berlyn betoog teen die verregse Alternatief vir Duitsland, die AfD-party. Dit is die vierde week wat betogings voortduur regoor die land. Duisende mense het na die Reichstag-parlementsgebou in Berlyn opgeruk, waar betogers onder die slagspreuk “We are the Firewall” bymekaargekom het om teen regse...

Duitsers sal nie Abbas vervolg vir rassehaat nie
Post

Duitsers sal nie Abbas vervolg vir rassehaat nie

Duitsers sal nie Abbas vervolg vir rassehaat nie Duitse aanklaers het besluit die Palestynse president Mahmud Abbas se kommentaar oor die Holocaust tydens ‘n besoek verlede jaar kom neer op die aanhitsing van rassehaat, maar hulle gaan nie ‘n strafregtelike saak maak nie, vanweë sy diplomatieke immuniteit. Die polisie in Berlyn het in Augustus 2022...

Twee Duitsers vas vir spioenasie vir Rusland – Kosmos 94.1
Post

Twee Duitsers vas vir spioenasie vir Rusland – Kosmos 94.1

Twee Duitsers vas vir spioenasie vir Rusland Twee Duitsers kan lewenslange tronkstraf opgelê nadat hulle van hoogverraad aangekla is weens beweerde spioenasie vir Rusland. Een van hulle, ‘n hooggeplaaste amptenaar in Duitsland se buitelandse intelligensiediens, word daarvan verdink dat hy bykans 8,3 miljoen Namibiese dollar ontvang het nadat hy inligting oor die oorlog in Oekraïne...

Duitsers begin met Markus Jooste uitlewering – Kosmos 94.1
Post

Duitsers begin met Markus Jooste uitlewering – Kosmos 94.1

Duitsers begin met Markus Jooste uitlewering Duitse owerhede het met die uitleweringsproses vir die Suid-Afrikaanse sakemagnaat, Markus Jooste, begin nadat sy appèlaansoek teen ‘n lasbrief vir sy inhegtenisneming verlede maand geweier is. Duitsland wil hê die voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff moet teregstaan op twee aanklagte van bedrog na sy versuim om in April in...