ANC verwag 75 000 lede by manifes-bekendstelling in Durban Die ANC sê alles is gereed vir Saterdag se manifes-bekendstelling in die Moses Mabhida-stadion in Durban. Die party verwag ‘n reuse-opkoms en het deeglik beplan vir die bywoning van 75 000 mense. Dit sluit in 65 000 lede op sitplekke en nog 10 000 op die...
Tag: Durban
Dis nou of nooit vir Durban Super Giants, Joburg Super Kings
Dis nou of nooit vir Durban Super Giants, Joburg Super Kings Krieket: Die Durban Super Giants en die Joburg Super Kings sal sake vanaand uitspook op die Wanderers in Johannesburg om ‘n plek in die eindstryd van die SA20. JSK het die tweede kwalifiseerder gehaal toe hulle die Paarl Royals met nege paaltjies verslaan het...
Kaapstad, Durban ontvang ook meer skepe, nes Walvis
Kaapstad, Durban ontvang ook meer skepe, nes Walvis Nes by Namport in Walvisbaai aangemeld is, het die Transnet Nasionale Hawe-owerheid in die buurland ook ‘n oplewing aangemeld in vaartuie wat vasmeerdienste in Durban en Kaapstad versoek, moontlik as gevolg van herleiding van die Suez-kanaal te midde van Houthi-aanvalle. Met agterstande in die hawens, word meer...
Airlink to re-start Durban, Bloemfontein flights – Windhoek Observer
Airlink, Southern Africa’s premier airline, will reinstate direct flights between Durban and Bloemforntein from 26 February this year. The service is part of Airlink’s strategy to expand its network of flights from Durban as a third hub with Bloemfontein joining Johannesburg, Gqeberha, Mbombela (Nelspruit) and Harare as directly-served destinations. Airlink’s morning flights on the route...
Strande om Durban weer toe na reën
Strande om Durban weer toe na reën Die eThekwini-munisipaliteit het alle strande in die noorde en sommige in die suide tot verdere kennisgewing gesluit. Dit volg nadat swaar reën oor die naweek die watergehalte in die streek nadelig beïnvloed het. KwaZulu-Natal se Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake se woordvoerder, Siboniso Mngadi, sê die...
Pretboot strand in Durban – Kosmos 94.1
Pretboot strand in Durban Die Nasionale Seereddingsinstituut sê die Suid-Afrikaanse Maritieme Veiligheidsowerheid gaan die oorsaak ondersoek van ‘n vaartuig met 15 mense aan boord wat in Durban, KwaZulu-Natal gestrand het. Diensbemanning in Durban is opgeroep na aanvanklike berigte van ‘n huurvaartuig met 12 toeriste en drie plaaslike bemanningslede aan boord wat op ‘n rif langs...
Durban werk hard aan waterinfrastruktuur
Durban werk hard aan waterinfrastruktuur Die eThekwini Munisipaliteit in KwaZulu-Natal is hard aan die werk om waterinfrastruktuur op te gradeer ten einde die volhoubaarheid van hierdie skaars, hoewel noodsaaklike, hulpbron te verseker. Die oorgrote meerderheid van die herstelwerk aan water- en sanitasie-infrastruktuur, wat groot skade gely het tydens die vloedrampe in April en Mei verlede...
E. coli vlakke op Durban se strande is aanvaarbaar
E. coli vlakke op Durban se strande is aanvaarbaar eThekwini se burgemeester Mxolisi Kaunda het strandgangers verseker al 23 Durbanse strande is oop en veilig vir swemmers. Die onafhanklike firma wat watergehalte toets, Talbot Laboratories, en die munisipaliteit het bevind E-coli-tellings is in sommige gevalle meer as 20 keer laer as die aanvaarde syfers. Kaunda sê verlede week se jongste...
Let’s Do Durban! – The Namibian
Durban’s boast is that it’s “the warmest place to be” and given its location astride the temperate Indian Ocean as well as its friendly mix of creeds and cultures, the brag is one that is pleasantly proven. While Cape Town is known as South Africa’s premier beach destination, Durban is KwaZulu-Natal’s unsung seaside hero where...
Bokke se oorwinningsparade tref Durban
Bokke se oorwinningsparade tref Durban Die Springbokke besoek Durban vandag as deel van hulle Wêreldbeker-oorwinningsparade nadat hulle duisende ondersteuners in Gauteng in Kaapstad gelok het. eThekwini se burgemeester, Mxolisi Kaunda, sê maatreëls is getref om almal se veiligheid te verseker. Hy het die inwoners van die metro en die provinsie gevra om hulle te skaar...