Tag: dusver

Home dusver
196 hulpwerkers tot dusver in Gaza dood
Post

196 hulpwerkers tot dusver in Gaza dood

196 hulpwerkers tot dusver in Gaza dood Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, António Guterres, het die dood van sewe humanitêre hulpwerkers in Gaza veroordeel. Die sewe slagoffers, wat vir World Central Kitchen gewerk het, is dood toe hul konvooi vanuit die lug deur ‘n Israelse hommeltuig aangeval is. Drie van die vermoorde hulpwerkers was...

Meer as 60 robbe wat in plastiek verstrengel is, tot dusver gered
Post

Meer as 60 robbe wat in plastiek verstrengel is, tot dusver gered

Meer as 60 robbe wat in plastiek verstrengel is, tot dusver gered Volgens Ocean Conservation Namibia het hulle tot dusver vanjaar meer as 60 Kaapse pelsrobbe wat in plastiek verstrengel is, gered. In Maart het hulle 22 reddings, een waarneming en een ontsnapping gehad, met ‘n verhouding van 1,5 reddings per patrollie by Pelicanpunt en...

Bloedigste dag tot dusver in Khan Younis
Post

Bloedigste dag tot dusver in Khan Younis

Bloedigste dag tot dusver in Khan Younis Israeliese magte, wat diep in die weste van Khan Younis opgeruk het in Gaza se bloedigste gevegte tot dusver die maand, het een hospitaal bestorm en ‘n ander een onder beleg geplaas en die gewondes van traumasorg afgesny, volgens Palestynse amptenare. Troepe het hulle die Al-Khair-hospitaal bestorm en...

Senegal verdedig tot dusver sy Afcon-titel goed
Post

Senegal verdedig tot dusver sy Afcon-titel goed

Senegal verdedig tot dusver sy Afcon-titel goed Die verdedigende kampioene Senegal het Kameroen met 3-1 by die Afrikabekertoernooi in die Ivoorkus geklop om hulle plek in die laaste 16 te verseker. Met slegs een punt na twee wedstryde sal die Indomitable Lions alles in die stryd moet werp in hulle finale groepwedstryd teen Gambië. In...

N$25m vir motorongelukseise tot dusver vanjaar  – Kosmos 94.1
Post

N$25m vir motorongelukseise tot dusver vanjaar  – Kosmos 94.1

N$25m vir motorongelukseise tot dusver vanjaar  Die Motorvoertuig Ongelukkefonds het tot dusver 25 miljoen Namibiese dollar vir 1 552 ongelukseise tussen Januarie en Augustus vanjaar betaal. Die fonds se uitvoerende hoof Rosalia Martins-Hausiku, sê eise wissel na gelang van beserings wat opgedoen is, met ‘n maksimum uitbetaling van 100 000 dollar vir ernstige beserings. Wat mediese dienste betref, bestee die fonds jaarliks ongeveer 200...

Produsente belê N$6m tot dusver, in Savanna – Kosmos 94.1
Post

Produsente belê N$6m tot dusver, in Savanna – Kosmos 94.1

Produsente belê N$6m tot dusver, in Savanna Veeprodusente se aandele in Savanna Beef Processors het vandeesweek die 90 persent-kerf verbygesteek, met beleggingsaansoeke van boere van amper 6,5 miljoen Namibiese dollar tydens die derde beleggingsronde. Dit beteken boere se totale aandele in die abattoir beloop meer as 180 miljoen dollar. Die derde beleggingsronde is op 14...

Kaapse brand by Parlement – skynbaar geen werk tot dusver uitgevoer nie – Kosmos 94.1
Post

Kaapse brand by Parlement – skynbaar geen werk tot dusver uitgevoer nie – Kosmos 94.1

Kaapse brand by Parlement – skynbaar geen werk tot dusver uitgevoer nie Die DA sê hy het aan die speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, en die voorsitters van die Gesamentlike Staande Komitee oor die Finansiële Bestuur van die Parlement geskryf en ‘n vorderingsverslag aangevra oor die herbou-projek van die deel wat in ‘n...