Tag: dwelmmisbruik

Home dwelmmisbruik
Opleiding oor dwelmmisbruik vir opvoeders
Post

Opleiding oor dwelmmisbruik vir opvoeders

Opleiding oor dwelmmisbruik vir opvoeders Tshwane sê die gemeenskapsgeoriënteerde program teen dwelmmisbruik in samewerking met die Universiteit van Pretoria maak ʼn verskil en bemagtig individue. Altesaam 30 opkomende ouderdomsgroep-opvoeders in Eersterus is onlangs opgelei oor die gevare van dwelmmisbruik. Die burgemeesterskomiteelid vir Gesondheid, Rina Marx, sê die program wat op wetenskaplike bewyse gebaseer is, wil...

Diefstal, dwelmmisbruik tree na vore
Post

Diefstal, dwelmmisbruik tree na vore

Diefstal, dwelmmisbruik tree na vore Die bekende euwels in die Namibiese samelewing van betreding, diefstal en dwelmmisbruik het weer kop uitgesteek op die Copps 94.1-program. Dit is ontstellend dat mense nie noodwendig veilig is in hul huise nie, en selfs deur nabye familielede wat bedwelmd is in gevaar gestel en leed aangedoen kan word. Francois...

Nes plaaslik, is dwelmmisbruik in buurland ook uitdaging – Kosmos 94.1
Post

Nes plaaslik, is dwelmmisbruik in buurland ook uitdaging – Kosmos 94.1

Nes plaaslik, is dwelmmisbruik in buurland ook uitdaging Die Transformation Alliance in Tshwane sê hy is in gesprek met die Gautengse Departement van Maatskaplike Ontwikkeling om nóg maniere te vind om dwelmmisbruik in die metro te bekamp. In Mei is die Stad Tshwane se veldtog teen dwelmmisbruik versterk deur die bekendstelling van minstens 100 gemeenskapsmonitors. Mpho Baloyi van die Transformation Alliance, sê dwelmmisbruik het...