Leier van dwelmsindikaat in Wes-Kaap skuldig bevind Die Wes-Kaapse regering loof die polisie vir die skuldigbevinding van die berugte leier van ʼn dwelmsindikaat, Fadwaan Murphy, ingevolge die Wet op die Voorkoming van Georganiseerde Misdaad. Murphy is skuldig bevind op 197 aanklagte wat verband hou met die bedryf van ‘n misdadige tik-onderneming op die Kaapse Vlakte....
December 15, 2024