Iran hang 9 dwelmsmokkelaars Iran het die afgelope dae nege veroordeelde dwelmsmokkelaars gehang. Volgens die staatsmedia is drie tereggestel by ʼn gevangenis in die noordwestelike provinsie, Ardabil, op aanklagte van die koop en vervoer van heroïen en opium. Die ander ses is afsonderlik gehang vir die handeldryf in metamfetamien, heroïen en dagga. Iran lê op...
November 16, 2024