Unam hou voet by stuk studente moet eers betaal Die Universiteit van Namibië wat die kwalifikasiesertifikate en akademiese transkripsies van studente wat nog geld skuld weerhou, is weer in die nuus. Die geraakte studente eis die universiteit se ingryping en dreig om die komende gradeplegtigheid te boikot as daar nie aan hul eise voldoen word...
Tag: eers
Saara sê droogtehulp begin eers plaaslik dan word dit nasionaal
Saara sê droogtehulp begin eers plaaslik dan word dit nasionaal Die toestand van weivelde word daagliks meer desperaat weens ‘n gebrek aan reën. Diegene wat staatmaak op reëngevoede gewasse in die noorde is reeds in die moeilikheid weens lae opbrengste. Groot droogtehulpplanne is nodig om Namibiërs deur die droë seisoen te dra. Kosmos 94.1 Nuus...
Okahandja kry dalk eers môre krag
Okahandja kry dalk eers môre krag Dit wil voorkom asof die hooftransformator wat Okahandja van elektrisiteit voorsien, die einde van sy lewe bereik het. Nampower het probeer om ‘n mobiele transformator te installeer, maar tot dusver was dit onsuksesvol. Raadslid Charl Coetzee sê hulle is nou besig om die ou transformator te vervang en ‘n...
Coenie-hulle sal eers Vrydag vir borg vra
Coenie-hulle sal eers Vrydag vir borg vra Coenie Botha en sy vrou Charlotte Murove se borgaansoek is uitgestel tot Vrydag. Hy het vanoggend gepoog om ‘n formele borgaansoek te bring maar die landdros was nie beskikbaar nie. Botha en sy vrou, van CBI Exchange, word van bedrog van 160 miljoen Namibiese dollar verdink. Hulle het...
Orano-aanleg eers afgeskakel – Kosmos 94.1
Orano-aanleg eers afgeskakel Die Swakopmund-munisipaliteit waarsku inwoners om water uiters spaarsamig te gebruik omdat die Orano-ontsoutingsaanleg afgeskakel is as gevolg van ‘n swael-uitbreking. Die tipe uitbreking kom voor wanneer groot hoeveelhede fitoplankton doodgaan en na die seebodem sink en afgebreek word deur middel van ‘n anaërobiese proses voltooi. Swael word om die manier vrygestel. Die...
Trump vra dat hooggeregshof eers verhoor opskort
Trump vra dat hooggeregshof eers verhoor opskort Oudpresident Donald Trump van Amerika het die land se hoogste hof gevra om ʼn Appèlhofbeslissing dat hy nie presidensiële immuniteit teen vervolging het nie, op te skort. ʼn Federale groot jurie het verlede jaar vier klagtes teen hom ingedien vir beweerde pogings om die uitslag van die 2020...
Cyril nou eers net voor 1nm op lughawe
Cyril nou eers net voor 1nm op lughawe Die presidensie het aangekondig dat president Cyril Ramaphosa, wat aanvanklik om 10-uur in die hoofstad sou aankom, nou eers om 20-voor-12 by die Hosea Kutako internasionale lughawe sal neerstryk. Dit is nie bekend hoe laat hy in die hoofstad sal wees nie. Ramaphosa sal eers by Staatshuis...
Februarie brandstofprys eers volgende week bekend
Februarie brandstofprys eers volgende week bekend Die Februarie brandstofprys is nog nie bekend nie. Die ministerie van myne en energie het aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig die komitee het vergader en ‘n besluit is gemaak maar, die verslag was nog nie teen vyf-uur Vrydagmiddag gereed nie. Dit sal na verwagting Maandag aangekondig word met die...
Komitee sal eers volgende week oor brandstofprys vergader
Komitee sal eers volgende week oor brandstofprys vergader Die ministerie van myne en energie het aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig dat die komitee wat die brandstofprys vir Februarie moet bepaal eers volgende week sal vergader en dus is daar op die oomblik niks om oor te berig nie. Sommige plaaslike ekonome het voorspel dat daar...
Franse ambassade sluit eers in Niger
Franse ambassade sluit eers in Niger Frankryk het tydelik sy ambassade in Niger gesluit, maar beplan om geldelike steun voort te sit vir nie-regeringsorganisasies in Wes-Afrika. Die besluit volg ‘n week na die onttrekking van die laaste 1 500 Franse soldate, na die eis deur Niger se militêre regering vir die verwydering van Frankryk se...