Somme oor brandstofprys vir Januarie kom eers later Volgens die berekeninge van die AA gaan die petrolprys in Suid Afrika vir die derde maand daal, wat goeie nuus is vir vakansiegangers. Daar word verwag dat 95-oktaan petrol met 82 sent per liter gaan sak. Die Brent ru-olieprys het effe versterk maar het steeds in die...
Tag: eers
Repokoers sak dalk eers einde 2024
Repokoers sak dalk eers einde 2024 Die monetêre beleidskomitee, wat Dinsdag sy laaste vergadering van die jaar gehad het, het vanoggend die repokoers onveranderd gelaat op 7,75 persent. Die prima uitleenkoers het ook onveranderd gebly op 11.5 persent. Simonis Storm voorspel in ‘n verslag dat Namibië waarskynlik eers in die laaste helfte van 2024 ‘n...
ANC kom nie eers agter hoe ver heen hulle is nie
Die Vryheidsfront Plus sê die ANC-regering se waan dat dit ʼn groot prestasie is dat miljoene Suid-Afrikaners van maatskaplike toelaes afhanklik is, is skokkend. Fanie du Toit van die party sê die regering spog daarmee dat maatskaplike toelaes die afgelope 25 jaar die hoogte ingeskiet het. Hy sê die werklikheid is dat Suid-Afrika se stelsel...
Musk sê eers jammer oor twiet en toe, ‘Go f… yourself’
Musk sê eers jammer oor twiet en toe, ‘Go f… yourself’ Die miljardêr Elon Musk het in ‘n vuurwarm onderhoud aan adverteerders wat van sy sosialemediaplatform X gevlug het oor anti-Semitiese inhoud gesê: Go f… yourself”. Sy opmerkings het gevolg op ‘n oomblik van berou tydens ‘n onderhoud in die New York Times DealBook-beraad. Musk...
Djokovic wil eers nog jong sterre tem
Djokovic wil eers nog jong sterre tem Die wêreld nommer een, Novak Djokovic, beskou die Spanjaard Carlos Alcaraz, die Italianer Jannik Sinner en Holger Rune van Denemarke as die volgende Groot Drie van die spel. Die 36-jarige Serwiër het Sinner gister verslaan om die ATP-jaareindtoernooi vir ʼn rekord sewende keer te wen. Volgens Djokovic wil...
Neymar is eers op die kantlyn
Neymar is eers op die kantlyn Brasilië se nasionale spandokter, Rodrigo Lasmar, het bevestig die voorspeler Neymar gaan lank op die kantlyn sit na ‘n onlangse knie-besering. Hy het twee weke gelede ‘n operasie ondergaan en gaan na verwagting ‘n hele ruk lank buite aksie wees weens ligament- en ander beserings in die linkerknie. Lasmar is tevrede met Neymar se...
‘Identifiseer eers water-probleme, los dit dan op’
‘Identifiseer eers water-probleme, los dit dan op’ Dag 3 van die Kaïro-waterweek het water-ministers van verskeie lande in besprekings in aksie gesien oor die gebruik van water vir klimaat, veerkragtigheid en die omgewing. Die konferensie is gereël deur Egipte se ministerie van waterbronne en fokus op die bevordering van oor-sektorale samewerking en die daarstel van...
Wag eers met Gaza inval, sê 49% Israeli’s
Wag eers met Gaza inval, sê 49% Israeli’s Byna die helfte Israeli’s wil nie hê Gaza moet ingeval word nie. Dit is volgens ʼn meningspeiling wat in die Maariv-koerant verskyn het en waaraan ʼn verteenwoordigende 522 volwasse Israeli’s deelgeneem het. In antwoord op ʼn vraag of die weermag dadelik ʼn grootskaalse inval oor land moet...
Nienaber maak eers Vrydag sy Bokspan teen Frankryk bekend
Nienaber maak eers Vrydag sy Bokspan teen Frankryk bekend Rugby: Die Springbok-hoofafrigter, Jacques Nienaber, beplan om eers Vrydagoggend sy span vir die Wêreldbeker-kwarteindstryd teen Frankryk bekend te maak. Die besluit word gesien as ‘n manier om die gashere tot op die laaste oomblik aan die raai te hou. Kenners meen die Franse afrigter, Fabien Galthie,...
AR se erwe-saak eers op ys
AR se erwe-saak eers op ys Die Affirmative Repositioning-beweging het vir eers sy saak oor die 200 000 erwe in die hoërhof teruggetrek. Volgens plaaslike media sê die beweging hy oorweeg nog sy opsies en het ‘n advokaat geraadpleeg. Die hooggeregshof het bevind dat die ooreenkoms wat op 24 Julie 2015 tussen Job Amupanda en president Hage Geingob aangegaan is, is nie afdwingbaar nie. Amupanda het oorspronklik geëis dat die...