Buthelezi se begrafnis eers Saterdag, nie Vrydag Mangosuthu Buthelezi word nou eers Saterdag ter ruste gelê. Die stigter van die IVP en tradisionele eerste minister van die Zoeloe-monarg het Saterdag in die ouderdom van 95 gesterf. Die familie het uitstel versoek omdat verskeie faktore Vrydag se beplande begrafnis onprakties sou maak. President Cyril Ramaphosa het...
Tag: eers
Ace moet homself eers bewys – Kosmos 94.1
Politieke ontleder: Ace moet homself eers bewys Die politieke ontleder Mbhazima Shilowa sê die ANC se afgedankte sekretaris-generaal, Ace Magashule, moet bewys wat hom van die party onderskei. Dit volg na die bekendstelling van Magashule se nuwe politieke party, die African Congress for Transformation. Shilowa sê namate Magashule sy nuwe politieke loopbaan aanpak, moet hy...
Uitspraak van ‘rooilynsaak’ eers in September – Kosmos 94.1
Uitspraak van ‘rooilynsaak’ eers in September Die uitspraak in die sogenaamde rooilyn-saak rakende die AR-leier Job Amupanda se petisie om die noordelike veterinêre kordonheining diskriminerend en ongrondwetlik te verklaar, is tot 5 September uitgestel. Die verwagte uitspraak, wat aanvanklik na verwagting vandag deur die Windhoekse hoërhofregter Shafimana Ueitele gelewer sou word, is vertraag, want dit...
Menzies-uitspraak eers Dinsdag – Kosmos 94.1
Menzies-uitspraak eers Dinsdag Die uitspraak in die dringende aansoek deur Menzies Aviation is deur regter Shafimana Ueitele tot Dinsdag uitgestel. Dit was vanoggend verwag. Die kwessie handel oor die vraghantering by die lughawe met die tender wat aan Paragon in ‘n gesamentlike onderneming met Ethiopian Airlines toegeken is. Menzies het die hof op ‘n dringende...
Hof sê eers in Julie oor Kanime en Stad Whk se hofgeding – Kosmos 94.1
Hof sê eers in Julie oor Kanime en Stad Whk se hofgeding Die uitspraak in die hoërhof in die saak waar die voormalige hoof van die Stadspolisie, Abraham Kanime, die 2021-beslissing van die Windhoek-munisipaleraad, dat aansoeke vir sy pos oop is, ter syde wil laat stel, is tot 13 Julie uitgestel. Regter Hannelie Prinsloo sou...