50 jaar, 34 000 burgers, en die oompie eet steeds voort… ‘n McDonald’s-liefhebber het sy eie Guinness-wêreldrekord vir die meeste Big Macs wat in ‘n leeftyd geëet is, verder opgestoot – tot meer as 34 000. Don Gorske sê hy het mense verras deur sy mylpaal 70ste verjaardag te bereik, ondanks sy 50-jaarlange gewoonte. In...
Tag: eet
Honger genoeg om tandestokkies te eet?
Honger genoeg om tandestokkies te eet? Suid-Koreaanse owerhede waarsku dat mense op moet hou om hul tandestokkies in olie te braai en te eet. Dit is nie ‘n produk wat geëet kan word nie, omdat die nodige toetse om te bepaal of dit veilig is vir menslike gebruik, nog nie gedoen is nie. Foto:...
Reese Witherspoon eet sneeu – Kosmos 94.1
Reese Witherspoon eet sneeu Reese Witherspoon se nuutste TikTok het ‘n debat aanlyn veroorsaak oor of dit veilig is om sneeu te eet of nie. Witherspoon het ‘n video gedeel van haarself wat sneeu eet nadat sy dit in ‘n drankie gemaak het, wat sy ‘n “Snow Salt Chococinno” gedoop het. Eers het Witherspoon haarself...
Hoender, eiers veilig om te eet ondanks voëlgriep
Hoender, eiers veilig om te eet ondanks voëlgriep Die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging sê eiers en pluimveeprodukte is steeds veilig om te eet ondanks die voortslepende voëlgriep-uitbreking. Mites oor die H5N1- en H7N6-stamme wat verskeie provinsies raak, het daartoe gelei dat plase onder kwarantyn geplaas is. Die vereniging verseker die publiek streng veiligheidsmaatreëls is tydens die uitbreking...
Amushelelo eet, sê korrektiewe diens
Amushelelo eet, sê korrektiewe diens Die Namibiese Korrektiewe Diens sê dit is onwaar dat aktivis Michael Amushelelo wat tans aangehou word, op ‘n hongerstaking is. Amushelelo het die aankondiging op sosiale media gemaak maar die diens sê daar is geen aanduiding dat hy nie eet nie. Amushelelo, wat sedert Maart vanjaar in aanhouding is, se...
Laerskool-leerders hospitaal toe gejaag na hulle daggakoekies eet
Laerskool-leerders hospitaal toe gejaag na hulle daggakoekies eet Die LUR vir Onderwys in Gauteng, Matome Chiloane, het kommer uitgespreek nadat 90 leerders van graad R tot graad 7 aan ‘n laerskool in Soshanguve na die hospitaal gehaas is toe hulle naarheid en braking ervaar het van wat na bewering daggakoekies was. Die woordvoerder, Steve Mabona, sê die leerders het koekies wat...