EFF-boewery gaan nie mosie teen burgemeester keer – ActionSA ActionSA in Ekurhuleni aan die Gautengse Oos-Rand sê die raadsvergadering wat die EFF verlede week ontwrig het, moet dringend hervat word. Die vergadering is belê om onder meer debat te voer oor ʼn mosie van wantroue wat ActionSA teen die burgemeester, Sivuyile Ngodwana, wou indien. Die...
November 18, 2024