The Beverage Company kry nuwe eienaar Die botteleerder van Pepsi Indië, Varun Beverages, gaan die Suid-Afrikaanse maatskappy, The Beverage Company, oorneem in ‘n transaksie wat 2,9 miljard Suid-Afrikaanse rand beloop. The Beverage Company, bekend vir die bottelering en verspreiding van nie-alkoholiese drankies met die PepsiCo-handelsmerk, het vyf vervaardigingsfasiliteite in Suid-Afrika sowel as in Namibië, Lesotho,...
November 16, 2024