Bouplanne vir kommersiële eiendomme vertoon power Drie kommersiële en industriële bouplanne is in November in Windhoek goedgekeur. IJG Sekuriteite sê die waarde van die planne is 3,9 miljoen Namibiese dollar. Die makelaarsfirma se ontleding toon dat bouplanne in die kategorie sedert Januarie op 51 staan ter waarde van 325,3 miljoen dollar. Dit is 5,6 persent...
Tag: eiendomme
Ministerie werk aan beheer oor sy eiendomme
Ministerie werk aan beheer oor sy eiendomme Die regering sê meer as 8 000 eiendomme is onder die loep in die Nasionale Vergadering. Die PDM-lid Elma Dienda het die mosie ter tafel gelê. Die staat het groot uitdagings nie net met instandhouding van sy eiendomme nie, maar ook met amptenare wat die persele onwettig verhuur of ander...
Banke eis eiendomme van N$16,2 miljoen terug
Banke eis eiendomme van N$16,2 miljoen terug Die rol vir die mosiehof vanoggend was redelik klein met ‘n totaal van 63 aansoeke om verstekvonnisse waarvan tien reël 108 aansoeke was. Kommersiële banke het 28 aansoeke gebring in die twee sessies wat deur regters Thomas Masuku en Orben Sibeya hanteer is. Die banke eis 11 eiendomme...
126 aansoeke, banke soek 40 eiendomme, 25 lenings – Kosmos 94.1
Mosiehof: 126 aansoeke, banke soek 40 eiendomme, 25 lenings Daar was 126 aansoek om verstekvonnisse in die mosiehof vanoggend waarvan tien reël 108 aansoeke was. Regters Eileen Rakow en Herman Oosthuizen het die sessies hanteer. Kommersiële banke het 67 aansoeke gebring. Die banke eis 40 eiendomme op met uitstaande skuld van 20,6 miljoen Namibiese dollar. Daar is 25...