‘n Peruaanse wolfspinnekop byt en lê eiers in man se toon Colin Blake en sy vrou het die aand in Marseille in die suide van Frankryk deurgebring toe sy toon opgeswel en pers geword het. Hy het later ontdek dat hy deur ‘n Peruaanse wolfspinnekop gebyt is wat eiers in sy toon gelê het –...
Tag: eiers
Permitte vir eiers, hoender uitgereik vir feestyd-gereedheid in SA
Permitte vir eiers, hoender uitgereik vir feestyd-gereedheid in SA Die buurland se landbouminister, Thoko Didiza, het besluit om te midde van die voëlgriep-uitbreking die invoer van tafel-eiers, bevrugte eiers en hoendervleis toe te laat. Dit is om seker te maak daar is in die feestyd genoeg voorraad beskikbaar. Die uitbreking is ʼn paar maande gelede...
Hoender, eiers veilig om te eet ondanks voëlgriep
Hoender, eiers veilig om te eet ondanks voëlgriep Die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging sê eiers en pluimveeprodukte is steeds veilig om te eet ondanks die voortslepende voëlgriep-uitbreking. Mites oor die H5N1- en H7N6-stamme wat verskeie provinsies raak, het daartoe gelei dat plase onder kwarantyn geplaas is. Die vereniging verseker die publiek streng veiligheidsmaatreëls is tydens die uitbreking...
Storting van Zambiese eiers duur voort, produsente sukkel – Kosmos 94.1
Storting van Zambiese eiers duur voort, produsente sukkel Dit wil voorkom asof uitdagings met die storting van goedkoop eiers in die land voortduur. Namibië is heeltemal selfversorgend met plaaslike eierproduksie, maar storting deur Zambiese boere bly ‘n risiko vir die sektor. Volgens ‘n ontleding deur Simonis Storm is daar Zambiese vragmotors wat beweer dat hulle...