Tag: einde

Home einde
Geen einde aan Tyla se triomftog!
Post

Geen einde aan Tyla se triomftog!

Geen einde aan Tyla se triomftog! Die Grammy-wenner Tyla is met die Beste Internasionale Vertoning-toekening by die eerste Kulturele en Kreatiewe Industrie-toekennings by die Sandton Konvensiesentrum vereer. Sy het Suid-Afrikaners vir hulle ondersteuning bedank en sê die land is oral in die wêreld geliefd. Die gewilde jong sangeres het gister op die OR Tambo-Internasionale Lughawe...

Loonopgawes moet teen einde Maart ingedien word
Post

Loonopgawes moet teen einde Maart ingedien word

Loonopgawes moet teen einde Maart ingedien word Die Namibiese Landbou-unie herinner werkgewers daaraan dat hulle jaarlikse werknemer vergoedingsfonds-loonopawes teen 31 Maart by die Maatskaplike Voorsorgkommissie ingedien moet word. Dit is vir die 2024/25 finansiële jaar. Dit is dekking vir beserings aan diens en is verpligtend vir werknemers met ’n jaarlikse salaris van 81 300 Namibiese...

Ramokgopa sal einde vanjaar werkloos wees, sê hy
Post

Ramokgopa sal einde vanjaar werkloos wees, sê hy

Ramokgopa sal einde vanjaar werkloos wees, sê hy Die minister van Elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, sê hy is vol vertroue dat sy ministerie as gevolg van ‘n verbetering in elektrisiteitsvoorsiening teen die einde van die jaar nie meer nodig sal wees nie. Hy is verlede jaar aangestel om te help om die land se 15-jaar oue...

Posbank staak einde Maart betalings van toelaes
Post

Posbank staak einde Maart betalings van toelaes

Posbank staak einde Maart betalings van toelaes Die Posbank gaan einde volgende maand kontantuitbetalingspunte vir maatskaplike toelaes by die Poskantoor staak. Hy faseer punte uit wat diens verskaf aan minder as 50 begunstigdes. Ontvangers kan nou onttrek via die Nasionale Betaalstelselkanale soos kitsbanke en kleinhandelaars soos Shoprite. Die Poskantoor sal steeds kontantlose dienste aanbied. Die...

Begroting kom einde van die maand
Post

Begroting kom einde van die maand

Begroting kom einde van die maand Die finansministerie het aangekondig dat die nasionale begroting op Woensdag, 28 Februarie ter tafel gelê sal word. Finansminister Ipumbu Shiimi sê hy sal ook verlof vra om ‘n wetsontwerp in te dien oor die fondse wat die staat benodig. Post navigation Source link

Eskom se kragstasies is aan die einde van hul leeftyd
Post

Eskom se kragstasies is aan die einde van hul leeftyd

Eskom se kragstasies is aan die einde van hul leeftyd Die DA sê die onlangse fase ses-beurtkrag was te wyte aan Eskom se kragstasies wat ‘n kritieke stadium bereik en uitgeskop het. Volgens die party is die skielike daling in opwekkingsvermoë te wyte aan kragstasies wat die einde van hul leeftyd nader. Ten spyte van...

Einde van beurtkrag in sig – Ramaphosa
Post

Einde van beurtkrag in sig – Ramaphosa

Einde van beurtkrag in sig – Ramaphosa President Cyril Ramaphosa sê die regering is vol vertroue dat die ergste agter die rug is en dat die einde van beurtkrag binne bereik is. Hy het die Staatsrede in Kaapstad gelewer. Hy sê die regering het ‘n duidelike plan om beurtkrag te beëindig, wat met doelgerigte fokus...

Moana 2 einde November vrygestel
Post

Moana 2 einde November vrygestel

Moana 2 einde November vrygestel Disney het aangekondig die opvolg van sy treffer-animasieblyspel, Moana, word op 27 November vrygestel. Die eerste fliek was ʼn reusesukses wat meer as 12,8-miljard Namibiese dollar by die loket verdien het. Auli’i Cravalho, wat in die 2016-weergawe Moana se stem was, sal waarskynlik weer die rol vervul in die animasie-opvolg....

Fima-konsultasies vir Windhoek kom einde Februarie
Post

Fima-konsultasies vir Windhoek kom einde Februarie

Fima-konsultasies vir Windhoek kom einde Februarie Die woordvoerder van finansies sê die openbare konsultasies oor standaarde en regulasies wat bedoel is om uitgereik te word kragtens Hoofstuk 5 van die Wet op Finansiële Instellings en Markte, bekend as Fima, sal einde Februarie in in Windhoek begin na die streke einde verlede jaar voltooi is. Die...

EU-Verdubbelingsprojek nader einde – Kosmos 94.1
Post

EU-Verdubbelingsprojek nader einde – Kosmos 94.1

EU-Verdubbelingsprojek nader einde Die afsluitingsgeleentheid van die EU-Verdubbelingsprojek vind vandag by Droombos in Windhoek plaas. Die geleentheid is om die suksesvolle samewerking tussen die Europese Unie en Namibië te vier, wat beskryf word as ʼn toonbeeld van vordering met gehalte infrastruktuur en handelsmoontlikhede. ʼn Woordvoerder van die projek, Anna Sjögren, onderstreep die belangrikheid van die...