Tag: einde

Home einde
Gaza-wapenstilstand ‘nie einde van die pad’
Post

Gaza-wapenstilstand ‘nie einde van die pad’

Gaza-wapenstilstand ‘nie einde van die pad’ Die president van die Giwusa-vakbond in die buurland, Mametlwe Sebei, verwelkom die oorweldigende stem deur die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering vir ‘n onmiddellike wapenstilstand in Gaza. Sebei sê dit is egter nie die einde van die pad nie. Hy sê mense moet hul voortdurende massa-optrede regoor die wêreld...

McCarthy tree einde Desember uit 
Post

McCarthy tree einde Desember uit 

McCarthy tree einde Desember uit  Voormalige speaker van die Amerikaanse Huis, Kevin McCarthy, sê hy gaan aan die einde van Desember uit die Kongres tree. Die 58-jarige McCarthy het die aankondiging in ‘n meningstuk in die Wall Street Journal gemaak. Hy sê hy wil die VSA op ander en nuwe maniere dien. Hy is in Oktober in ‘n...

Repokoers: Einde van verhogingsiklus? – Kosmos 94.1
Post

Repokoers: Einde van verhogingsiklus? – Kosmos 94.1

Repokoers: Einde van verhogingsiklus? Na aanleiding van die repokoers wat onveranderd deur die sentrale bank gelaat is, sê die makelaarsfirma Simonis Storm dat terwyl die Namibiese en Suid-Afrikaanse sentrale banke hulle beleidsvergaderings vir die jaar afgesluit het, sal die Amerikaanse Federale Reserwebank nog een op 13 Desember hou. Dit wil voorkom asof die Amerikaanse bank...

Repokoers sak dalk eers einde 2024
Post

Repokoers sak dalk eers einde 2024

Repokoers sak dalk eers einde 2024 Die monetêre beleidskomitee, wat Dinsdag sy laaste vergadering van die jaar gehad het, het vanoggend die repokoers onveranderd gelaat op 7,75 persent. Die prima uitleenkoers het ook onveranderd gebly op 11.5 persent. Simonis Storm voorspel in ‘n verslag dat Namibië waarskynlik eers in die laaste helfte van 2024 ‘n...

Beurtkrag sal teen einde Januarie by staatsinstellings eindig
Post

Beurtkrag sal teen einde Januarie by staatsinstellings eindig

Beurtkrag sal teen einde Januarie by staatsinstellings eindig Suid-Afrikaanse President Cyril Ramaphosa het erkenning gegee aan die hof in Pretoria se uitspraak wat die regering opdrag gee om teen die einde van Januarie beurtkrag by staatsinstellings te beëindig. Dit raak hospitale, klinieke, skole en polisiekantore. Ramaphosa het in die wandelgange by die COP28-klimaatspitsberaad in Dubai...

Mosie vir ontbinding van Jhb-raad aan die einde van maand
Post

Mosie vir ontbinding van Jhb-raad aan die einde van maand

Mosie vir ontbinding van Jhb-raad aan die einde van maand Die DA in Johannesburg het amptelike bevestiging gekry sy mosie om die Johannesburgse raad te ontbind, is deur die programkomitee goedgekeur en gaan teen die einde van die maand ter tafel gelê word. Belinda Kayser van die DA sê dit is deurslaggewend vir die politieke...

België, Spanje doen beroep vir einde aan Gaza oorlog
Post

België, Spanje doen beroep vir einde aan Gaza oorlog

België, Spanje doen beroep vir einde aan Gaza oorlog Die Belgiese eerste minister, Alexander de Croo, sê dit het tyd geword om die oorlog in Gaza te beëindig. Hy het Israel en Hamas besoek saam met sy Spaanse ampsgenoot, Pedro Sánchez, terwyl die eerste 13 gyselaars vrygelaat is wat Hamas op 7 Oktober ontvoer het....

Nuwe kondoomtender sal teen einde November gereed wees
Post

Nuwe kondoomtender sal teen einde November gereed wees

Nuwe kondoomtender sal teen einde November gereed wees Die berugte sogenaamde kondoom-tender het weer in die Nasionale Vergadering ter sprake gekom. Gesondheidsminister Kalumbi Shangula het in die NV verduidelik dat die omstrede tender gekanselleer is en ‘n nuwe tender ter waarde van 67 Namibiese dollar vir die voorsiening van kliniese voorrade in Julie geadverteer is....

Museum-uitreikprogram loop ten einde – Kosmos 94.1
Post

Museum-uitreikprogram loop ten einde – Kosmos 94.1

Museum-uitreikprogram loop ten einde Die Goethe-Instituut en die Universiteit van Namibië het onlangs die afsluiting van die ‘Museum-uitreikprogram’ gevier wat daarop gemik is om die burgerlike samelewing en kulturele diversiteit in Namibië te versterk. Die 46 maande-projek is gefinansier deur die Europese Unie en die Goethe-Instituut met sowat 5.3 miljoen Namibiese dollar. Die EU se...

Vedanta eienaarskapstryd in Zambië kom tot ‘n einde
Post

Vedanta eienaarskapstryd in Zambië kom tot ‘n einde

Vedanta eienaarskapstryd in Zambië kom tot ‘n einde Vedanta Resources en die Zambiese regering het ‘n ooreenkoms gesluit wat die Indiese maatskappy se eienaarskap van Konkola Kopermyne herstel, nadat die staat in 2019 daarop beslag gelê het. Dit beëindig ‘n uitgerekte eienaarskapstryd wat beleggings gesmoor het. Zambië se minister van myne, Paul Kabuswe, was by...