Nienaber sê die naweek is die einde van ‘n era Saterdag sal die einde van ‘n era wees wanneer die Springbokke die All Blacks in die Wêreldbeker-eindstryd in Parys aanpak. Die Bok-afrigter, Jacques Nienaber, sal ná vyf jaar by die span afskeid neem nadat hy eers Rassie Erasmus se assistent was, en toe die hoofafrigter...
Tag: einde
Salah vra vir einde aan Gaza-slagting
Salah vra vir einde aan Gaza-slagting Liverpool se Egiptiese ster, Mohamed Salah, vra vir wat hy beskryf as die einde van die slagtings in Gaza. Sy pleidooi kom na meer as 3 400 bevestigde ongevalle in die enklawe, meer as 12 000 mense gewond en byna ‘n miljoen inwoners ontheem sedert die konflik met Israel...
Guterres doen beroep vir einde aan geweld in Midde-Ooste
Guterres doen beroep vir einde aan geweld in Midde-Ooste Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, sê dit is tyd om die wrede kringloop van bloedvergieting, haat en tweespalt in die Midde-Ooste te beëindig. Die aanval deur die militante Hamas-groep en Israel se reaksie daarop het aan beide kante meer as ʼn 1 500 dood en duisende beseer gelaat. Guterres het by die VN-hoofkwartier...
Besware op Jhb-waardasierol kan tot einde November ingedien word
Besware op Jhb-waardasierol kan tot einde November ingedien word Die Stad Johannesburg het die tydperk vir teenaansoeke op die algemene waardasieregister tot 30 November uitgestel. Dit geld net vir eienaars van eiendom wat voorheen daarteen beswaar gemaak het. Die woordvoerder van die stad, Nkosana Lekotjolo, sê dit beteken alle inwoners wat voorheen beswaar gemaak het...
Lughawensmaatskappy hoop op einde van hofgedinge
Lughawensmaatskappy hoop op einde van hofgedinge Menzies Aviation, wat op 19 Augustus by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe uitgeskop is, is vanoggend in die Hoërhof die loef afgesteek. Menzies het ‘n interlokutêre aansoek gebring waarin hy gevra het dat ‘n vorige bevel vir redelike kennisgewing om die perseel by die lughawe te verlaat bekragtig word,...
Brandstof dalk nog duurder voor die einde van die jaar – Kosmos 94.1
Brandstof dalk nog duurder voor die einde van die jaar Oliebesnoeiings deur Saoedi-Arabië en Rusland sal ‘n aansienlike wêreldwye aanbodtekort teen die einde van die jaar veroorsaak, wat die risiko van verdere markonbestendigheid verhoog, het die Internasionale Energie-agentskap gesê. Die waarskuwing in die agentskap se maandelikse markverslag kom nadat oliepryse opgeskiet het ná OPEC self...
Swakop-pastoor uit op borg, verskyn weer einde Oktober – Kosmos 94.1
Swakop-pastoor uit op borg, verskyn weer einde Oktober Die Swakop-pastoor wat van onsedelike aanranding aangekla is, sal weer op 31 Oktober terugkeer hof toe. Die 34-jarige Felix Kandjimi van die Christ Centre Ministry Church in Mondesa het volgens die polisie twee van sy bediening se vroulike lede, 31 en 37 jaar, met salwingswater betas. Die polisie sê die vroue se borste, heupe en privaatdele is daarmee ingevryf, onder die...
Hunter Biden sal teen einde September aangekla word – Kosmos 94.1
Hunter Biden sal teen einde September aangekla word Amerikaanse federale staatsaanklaers het in die hof aangedui hulle gaan voor die einde van die maand ‘n saak teen president Joe Biden se seun, Hunter Biden, aanhangig maak. Hy het voorheen ‘n pleitooreenkoms bereik om aanklagte oor belasting en die besit van ‘n vuurwapen te skik en vervolging te vermy indien hy...
Landbou-kenner looi besluit vir Meatco-raad tot einde Februarie – Kosmos 94.1
Landbou-kenner looi besluit vir Meatco-raad tot einde Februarie Die finansministerie het ‘n tydelike direksie aangestel vir Meatco wat tot einde Februarie volgende jaar sal dien. Die voorsitter van die raad is die voormalige hoof van Agribank, Sakaria Nghikembua. Terwyl die ander name ook redelik goed vertoon en sekere rolspelers blyk om die regte kennis en...
Brent sal duur bly tot einde 2023, op US$86 – Kosmos 94.1
Brent sal duur bly tot einde 2023, op US$86 In sy Augustus-korttermyn-energievooruitsig voorspel die Amerikaanse energie-inligtingsadministrasie dat die prys van Brent ru-olie in die tweede helfte van 2023 gemiddeld 86 Amerikaanse dollar per vat sal wees, sowat 7 dollar hoër as sy Julie-voorspelling vir dieselfde tydperk. Die prys het sedert Junie gestyg, hoofsaaklik as gevolg van uitgebreide besnoeiings...